Rom 12:4-6 "Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het."
Monday, February 29, 2016
Sunday, February 28, 2016
Logos Hope 2016 is coming to South Africa
Logos Hope 2016
is coming to South Africa
Richards Bay 3 - 17 May 2016
The world's largest floating bookstore
Afkondigings Sondag 28 Februarie 2016
Afkondigings Sondag 28
Februarie 2016
Ø Spesiale deurkollekte vir die gemeentefonds...
Ø Daar is kategese na die erediens.
Bybelstudie….
Ø Maandagaand.. 17:30 by Lake View.
Ø Dinsdagoggend 09H00
in die Anneks.
Ø Dinsdagaand
.... 18H00 te Riverview.
Verjaarsdae…
Ø Johan Gerber 02/03
Ø Willie Myburgh 02/03
Ø Anel Else 04/03
Ø Barend Koen 05/03
Karnaval…
Ø Die Karnaval vind plaas op 26 Maart 2016.
Ø Die lyste is by die kerkraadslede. U
kan hierop aandui wat u bereid is om te gee sowel as waar u wil help.
Ø Dankie aan diegene wat reeds bereid is om hande te vat.
Fotokompetisie..
·
‘n Fotokopetisie word
aangebied as deel van die Karnaval.
·
Kry dus die kamera reg
en neem ‘n foto of twee.
·
Kyk bietjie na wat jy
reeds gestoor het en soek na die een of twee wat uitstaan.
·
Voorwaarde: Dit moet
jou eie foto wees...
·
Kry ‘n inskrywingsvorm
en skryf in...... let op die tema..... foto’s word evalueer aan die hand van
die tema.
Inskrywings
·
Twee
inskrywings per deelnemer sal aanvaar word.
·
Inskrywingsfooi: Junior (tot 16
jr) : R30 per inskrywing.
Senior (ouer
as 16 jr) : R50 per inskrywing.
·
Inskrywingssluitingsdatum: 20 Maart 2016
·
Foto’s
kan in PDF formaat gestuur word, of indien die deelnemer in die omgewing is,
kan die foto tydens inskrywing ingehandig word by die NG Kerk, Jan Smutslaan
17, Mtubatuba gedurende kantoorure
(Dinsdag tot Vrydag 08h30-12H00).
Rek.
Naam: NG
Gemeente Mtubatuba
Rek.
no.: 53093896712
Rek.
Tipe: Tjek rekening
Voorbidding….
Ø Karen Dippenaar
Ø Ben Nel
Ø Neels & Alida Foordt
Ø Anette Opperman
Ø Charmaine Goncalves
Ø Es de Lange
Ø Joey Scholtz
Ø Gilbert & Rene (Koningsdal)
Ø Pottie Potgieter
Ø Philip Slabbert
Ø Guy van Vuuren
Ø Faan Kriek
Ø Willie Roets
Ø Marius Badenhorst
Ø Hermien van Vuuren
Ø
Hannatjie
Botha (suster)
Dankie... vanaf Leraar
·
Aan
almal vir ondersteuning en voorbidding. Dit beteken baie veral wanneer dinge
skielik onderstebo en deurmekaar gegooi word. Ek voel alreeds beter en sterk
dag vir dag aan.
Kerkraadsvergadering….
Ø
Kerkraadsvergadering
vogende Sondag na kategese.
Baie dankie….
Ø
Aan al
die dames wat eetgoed gebring het om by die tee na afloop van die diens, in die
Anneks te geniet.
Ø
Die
kollekte is ten bate van die Blommefonds.
Vetkoek....
Ø
Baie
dankie aan almal wat gehelp het met die voorbereidings, bak en aflewering,
asook vir die ondersteuning van die aksie.
Ø
U
ondersteuning word waardeer.
Vroue-aand....
Ø
Baie
dankie aan Anette en Gerda en hulle mede-werkers vir die aanbieding en
verversings, baie dankie aan Marie vir die venue en drinkgoed en ‘n groot
dankie aan al die dames wat genotlike aand mee gedoen het.
WêreldBiddag vir vroue....
Ø
Vrydag
04 Maart 2016…10H30
Ø
Word
vanjaar aangebied deur die “River
Church”
Ø
Al
die dames is welkom om by te woon en deel te neem.
Geniet die nuwe week….
Sunday, February 21, 2016
Afkondiginge Sondag 21 Februarie 2016
Afkondiginge Sondag 21 Februarie 2016
·
Spesiale
deurkollekte vir die Greytown Kinderhuis...
·
Daar
is kategese na die erediens.
Dankie...
Ds
Gert Vorster wat bereid was om die erediens te lei.
Dit
word opreg waardeer.
Mag
u veilig terugry en mag die Here u ryklik seën.
Bybelstudie….
Maandagaand.. 17H30 by Lake View.
Dinsdagoggend 09H00 in die Anneks.
Dinsdagaand
.... 18H00 te Riverview.
Tuinsig….
·
Daar
is besluit om elke kwartaal ‘n spesiale projek aan te pak.
·
1ste
Kwartaal – Waslappies & Babapoeier
·
Ons
benodig nog Waslappies & 200g Babapoeier
·
Items
kan Sondae by die Kerk ingehandig word.
·
Dankie
aan almal wat gereeld hiermee help.
Verjaarsdae
Elphia
de Lange 21/02
Danielle
Schulze 22/02
Martie
Joubert 23/02
Wilna
Dorfling 24/02
Sonja
Vorster 27/02
Karnaval…
·
Die
Karnaval vind plaas op 26 Maart 2016.
·
Almal
se medewerking en hulp word benodig en waardeer.
·
Snuffel: Dit kan help as snuffeltafel items nou al
reeds kan begin inkom...
·
Snuffel
items... dit is alles wat nie gebruik word by die huis nie, maar bruikbaar is.
·
Die
lyste is by die kerkraadslede. U kan
hierop aandui wat u bereid is om te gee sowel as waar u wil help.
·
Dankie
aan diegene wat reeds bereid is om hande te vat.
Voorbidding….
·
Karen
Dippenaar
·
Ben
Nel
·
Anette
Opperman
·
Charmaine
Goncalves
·
Hermien
van Vuuren
·
Es
de Lange
·
Joey
Scholtz
·
Gilbert
& Rene (Koningsdal)
·
Pottie
Potgieter
·
Philip
Slabbert
·
Guy
van Vuuren
·
Faan
Kriek
·
Willie
Roets
·
Marius
Badenhorst
(Vrou se broer vermoor..)
·
Hannatjie
Botha (suster)
Voorbidding vir leraar..
Leraar:
Drie dinge het gebeur..
·
Het
TIA (transient ischemic attack) gehad... geen skade nie. Sommige noem dit ‘n
“mini-stroke”
·
Kristalle
in oor lei tot wanbalans... Is onder
behandeling.... Kop stil hou..
·
“Ulcer”
op stembande. (Minder praat en medikasie..)
Kerkraads-
vergadering….
Uitgestel
met ten minste ‘n week...
Vetkoek....
Word
gebak op Vrydag 26 Februarie.
Hulp
met bak en aflewer sal waardeer word.
Probeer
asseblief om bestellings voor Woensdag 24 Februarie te plaas ter wille van
aankope.
Vroue-kuieraand
·
18:00
25 Feb 2016
·
LAKEVIEW
CABANAS
·
Ons
gaan `n blokkiesraaisel doen
·
Bring
asseblief `n Bybel en potlood saam
·
Onthou
jou R10
·
Bring
gerus `n vriendin saam
LOGOS HOPE
The
world’s largest floating bookstore, with a crew of over 400 from up to 50
nations will be visiting South Africa from March 2016.
Richard’s
Bay 3 - 17 May 2016
Geniet die nuwe week
Psalm
99:5
Prys
die Here ons God. Kom buig in aanbidding
voor Hom: Hy is heilig!
Monday, February 15, 2016
Subscribe to:
Posts (Atom)