Sunday, August 7, 2016

Afkondigings Sondag 07 Augustus 2016

Afkondigings Sondag
07 Augustus 2016

Ø Spesiale deurkollekte vir die Zimbabwe-gemeentes.
Ø Roudiens: Hermien van Vuuren... Môre  om 10H00 van die Kerkgebou.
Ø Kerkraadsvergadering: Sondag 21 Augustus 2016
Verjaarsdae…
Ø Stefan Britz                07/08
Ø Annette Gerber           09/08
Ø Reon Serfontein          11/08
Ø Koos van Huyssteen    11/08
Ø Gerber Britz                13/08
Ø Deoné van der Merwe  13/08
Voorbidding….
Ø Martie Joubert
Ø Willie Myburgh
Ø Guy van Vuuren
Ø Willem van Vuuren
Ø Willie Roets
Ø Nuwe verkose plaaslike regerings en sentrale regering
Ø Ringsitting 18/19 Augustus.
Ø Vrede en onderlinge respek en waardering vir lewe.
Vetkoek.....
Baie dankie aan almal wat gehelp het met die voorbereidings, bak en aflewering, asook vir die ondersteuning van die aksie.   U hulp en ondersteuning word waardeer.
Geniet die nuwe week….

Galasiërs 5:1  Christus het ons vry gemaak om werklik vry te wees.  Staan daan vas in hierdie Vryheid en moet julle nie weer onder ‘n slawejuk laat indwing nie.

Sunday, July 24, 2016

Afkondigings Sondag 24 Julie 2016

Afkondigings Sondag 24 Julie 2016

Ø Spesiale deurkollekte vir die gemeentefonds.
Ø Kategese: Daar is kategese na die erediens.
Ø Koffie en Tee: Na die diens in die Saal. Baie Dankie aan almal wat iets te ete gebring het. Dit word opreg waardeer. ( Wyke betrokke: Riverview/Sentraal/Monzi/Dukuduku/Mfolozi)
Bybelstudie ….
Ø Maandag    17:30 te Lake View in St Lucia
Ø Dinsdag      18H00 te Riverview.

Verjaarsdae…
Ø Jean Erasmus                     24/07
Ø Julius Snyman                    26/07
Ø Chantel Janse van Vuuren    31/07
Voorbidding….
Ø Martie Joubert
Ø Annatjie Nel
Ø Willie Myburgh
Ø Guy van Vuuren
Ø Faan Kriek.
Ø Pottie Potgieter
Ø Willie Roets
Ø Verkiesing .....
Ø Vrede en onderlinge respek en waardering vir lewe.
Dankie.....
Ø Sias Botha vir uithelp met die kosterwerk terwyl Willie opereer is en besig om te herstel. Dit word waardeer.
Geniet die nuwe week….

Psalm 85:9  Ek wil luister na wat God die Here sê, want sy woord bring vrede vir sy volk, vir die wat Hom getrou dien. 

Afkondigings Sondag 24 Julie 2016

Afkondigings Sondag 24 Julie 2016

Ø Spesiale deurkollekte vir die gemeentefonds.
Ø Kategese: Daar is kategese na die erediens.
Ø Koffie en Tee: Na die diens in die Saal. Baie Dankie aan almal wat iets te ete gebring het. Dit word opreg waardeer. ( Wyke betrokke: Riverview/Sentraal/Monzi/Dukuduku/Mfolozi)
Bybelstudie ….
Ø Maandag    17:30 te Lake View in St Lucia
Ø Dinsdag      18H00 te Riverview.

Verjaarsdae…
Ø Jean Erasmus                     24/07
Ø Julius Snyman                    26/07
Ø Chantel Janse van Vuuren    31/07
Voorbidding….
Ø Martie Joubert
Ø Annatjie Nel
Ø Willie Myburgh
Ø Guy van Vuuren
Ø Faan Kriek.
Ø Pottie Potgieter
Ø Willie Roets
Ø Verkiesing .....
Ø Vrede en onderlinge respek en waardering vir lewe.
Dankie.....
Ø Sias Botha vir uithelp met die kosterwerk terwyl Willie opereer is en besig om te herstel. Dit word waardeer.
Geniet die nuwe week….

Psalm 85:9  Ek wil luister na wat God die Here sê, want sy woord bring vrede vir sy volk, vir die wat Hom getrou dien. 

Sunday, June 26, 2016

Afkondigings Sondag 26 Junie 2016

Afkondigings Sondag 26 Junie 2016

Ø Spesiale deurkollekte vir die gemeentefonds.
Ø  
Verjaarsdae…
Ø Alida de Wet          27/06
Ø Werner Drieselman 29/06
Ø Kuschke Stubbe      30/06
Ø Ena Sims                01/07
Ø Kobus Swanepoel    03/07
Voorbidding….
Ø Faan Kriek.
Ø Alida Foordt.
Ø Johan Gerber.
Ø Martie ..Liz se dogter.
Ø Pottie Potgieter
Ø Willie Roets
Ø Annatjie Nel se broer.
Ø Es de Lange
Ø Willem en Hermien van Vuuren.
Ø Nasionale biddag vir Alkoholiste & Rehabilitasie Afhanklikes.
Ø Vakansiegangers op die paaie met die skole wat Vrydag gesluit het.
Verlof Leraar en skriba.
·        Die leraar skriba, en Amber vertrek op die 28 ste na die Kaap met verlof, en keer terug op die 18 de Julie.
·        Ds. Van Rooyen sal waarneem en tuisgaan in die pastorie.

Baie Dankie….
·        Almal wat meegewerk en ietsie te ete gebring het.

Geniet die nuwe week….

Psalm 18:3  Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting. 

Sunday, June 19, 2016

Julie 2016 Kalender

Julie 2016 Kalender


Afkondigings Sondag 19 Junie 2016

Afkondigings Sondag 19 Junie 2016

Ø Spesiale deurkollekte vir Tuinsig.
Ø Koffie en tee: U is almal wekom om na die diens iets te drinke te kom geniet in die Anneks.  Baie dankie aan almal wat ‘n bordjie eetgoed saam gebring het.  Die kollekte is ten bate van die Blommefonds.
Bybelstudie….
Ø Maandagaand..    17:30 te Lake View in St Lucia
Ø Dinsdagoggend - en- aandgroep:  18H00 te Riverview.

Verjaarsdae…
Ø Francois du Toit          19/06
Ø Niel Koekemoer           19/06
Ø Lourens de Lange        21/06
Ø Estiaan Steenkamp      21/06
Ø Carmen Badenhorst     23/06
Voorbidding….
Ø Faan Kriek.
Ø Alida Foordt.
Ø Johan Gerber.
Ø Martie ..Liz se dogter.
Ø Pottie Potgieter
Ø Willie Roets
Ø Bid vir Tuinsig Tehuis vir Bejaardes.
Ø Nasionale biddag vir blindes.
Ø Visitasie besoeke vandag in Mtubatuba en môre te Hluhluwe.
Ø Vakansiegangers op die paaie met die skole wat Vrydag sluit.
Ringsvisitasie..
·        Die Afgevaardigdes vanuit die Ring besoek ons vandag om 11H30.
·        U is welkom om by die ontmoeting te kom insit en self deel te neem.
Hluhluwe Gemeente hou basaar....
Ø Volgende Saterdag, 25 Junie 2016 by Zulu Croc op die Sodwana Pad vanaf 07:00 – 15:00

Verlof Leraar en skriba.
·        Die leraar skriba, en Amber vertrek op die 28 ste na die Kaap met verlof, en keer terug op die 18 de Julie.
·        Ds. Van Rooyen sal waarneem en tuisgaan in die pastorie.

Konferensie/werkswinkel Impak
·        Saterdag 25  Julie 2016
·        Tyd: 09H00 – 14H00
·        Koste: Gratis
·        Wie woon by: Diegene wat graag wil kom saam gesels, en in besonder die kerkraadslede.
·        Verversings en ietsie om te eet sal voorsien word.

Geniet die nuwe week….

Psalm 105 : 1 – 2  Loof die Here!  Roep Hom aan!  Maak aan die nasies bekend wat Hy gedoen het.  Sing liedere tot sy eer, vertel van al sy magtige dade.