Kerkraadslede


KERKRAADSLEDE


2016

WYK
OUDERLING
SEL.NO
TEL.NO
Monzi/Dukuduku en Mfolozi
Marius Vermaak
082 897 6458
Mtuba Noord
Willie Myburgh
083 320 9472
035 550 0716
Nuwe Mt Oos
Riverview
Ben Nel
082 872 9829
035 550 2931
Sentraal
Suidwyk
Alet Dekker
081 270 2075
035 550 1184
St. Lucia 1
St. Lucia 2
St. Lucia 3
Leraar
Frank Jv Rensburg
083 467 7004
035 550 1045

WYK
DIAKEN
SEL. NO.
TEL. NO.
Monzi/Dukuduku en Mfolozi
Patric Gregory
083 285 0267
Mtuba Noord
Thea Myburgh
082 824 3968
035 550 716
Nuwe Mt Oos
Marie Coetzee
083 631 2556
Riverview
Annatjie Nel
084 547 7143
035 550 2931
Sentraal
Jean Erasmus
082 929 1630
Suidwyk
Martie Scheepers
082 297 0731
St. Lucia 1
(Kollektant: Rosa Kriek    035 590 1030)
St. Lucia 2
Gerda Pieters
082 670 9318
035 590 1440
St. Lucia 3
(Kollektant: Boet Badenhorst 083 659 5141)
Hulpdiaken (Vroue-aangeleenthede)
Anette Badenhorst
083 647 9798
035 590 1160
Leraar
Frank Jv Rensburg
083 467 7004
035 550 1045



VERVERSINGS:

Elke einde van die maand is daar ‘n verversingsbeurt vir spesifieke wyke.
Elke gesin in die betrokke wyke word versoek om ‘n bordjie eetgoed te voorsien.



As gevolg van `n kleiner wordende gemeente, die oorvleueling van die verskillende kommissies en die groeiende sekuriteits faktor is daar besluit om weg te doen met al die kommissies en net drie te behou. Op die manier het die GOK, GBK en Dagbestuur ontstaan. Die vergaderings word op Sondae na die kerkdiens en kategese gehou. Die Gemeente Ondersteuningskommissie (GOK) handhaaf beheer oor die finansiële bestuur van die gemeente – dit sluit begrotings en beleggings in. Alle inkomstes en uitgawes word deur die kommissie geadministreer. Die kommissie is ook verantwoordelik vir die effektiewe bestuur van die bates, personeel, terrein en argief.

Die Gemeente Bedieningskommissie (GBK) hanteer die liggaamlike en geestelike sy van die gemeente. Daar word op vroue-aksie, jeug, kategese, kleuterkerk, sang en bybelstudiegeleenthede gefokus. Sending, uitreike, eredienste, omgeegroepe, barmhartigheidsake, pastorale sorg en kommunikasie word ook hier hanteer.

Die Dagbestuur dien as `n strategiese beplanningskommissie. Dit monitor die vordering en funksionerig ten opsigte van bepaalde strategieë gekies as fokuspunte, hanteer spoedeisende sake en ander sake soos deur die kerkraad opgedra. Dit dien ook as `n kommissie van ondersoek en finaliseer die gemeentelike kalender.

Al drie die kommissies vorm die kerkraad waar alle besluite bekragtig word.