Mag jy/julle 'n voorspoedige nuwe jaar tegemoet gaan.
In die Here se teenwoordigheid is dit moontlik om ten spyte van nuwe uitdagings vrede en vreugde te beleef.
Groete in Jesus Christus
Frank
Ns. Ds.
Sy selfoon nommer is: 083-333-7634
Rom 12:4-6 "Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het."
Mag jy/julle 'n voorspoedige nuwe jaar tegemoet gaan.
In die Here se teenwoordigheid is dit moontlik om ten spyte van nuwe uitdagings vrede en vreugde te beleef.
Groete in Jesus Christus
Frank
Ns. Ds.
Sy selfoon nommer is: 083-333-7634
Afkondiginge Sondag 26 Desember 2010
Middernagdiens:
Vrydagaand om 23H30 in die Kerkgebou te Mtubatuba.
Verlof: Leraar en skriba..
• Vanaf die 01 ste tot 19 de Januarie 2011
• Ds. Lewies Boshoff van Dundee neem waar. Hy sal tuisgaan by Lourens en
• Hiermee 'n woord van dank aan Lourens en Elphia vir die huisves van ds. Lewies en sy gesin.
Verjaarsdae:
• Charmaine Stadler 27/12
• Nicolaas le Roux 30/12
• Riaan Kruger 30/12
• Tommie Simms 30/12
• Veronica Esterhuizen 30/12
• Rika van der Merwe 31/12
Voorbidding….
• Tannie Nell.
• Jacques du Toit
• Hanneli van Rensburg.
• M.Clarence
• Mense geraak deur padsterftes…
• Dankie vir God se seën….
Geniet 2011
'n Voorspoedige Nuwe Jaar word u almal toegewens. Mag U God se nabyheid en liefde op 'n besondere manier ervaar.
Afkondiginge 19 Desember 2010
Kersdag 25 Desember 2010
•Erediens te St Lucia om 08H00 by die konferensiesaal van die hotel.
•Erediens Mtubatuba om 10H00 in die kerkgebou. U word almal hartlik daartoe uitgenooi.
Eredienste Sondag 26 Desember 2010
• Oggenddiens om 09H00 in die Kerkgebou Mtubatuba
• Aanddiens om 18H00 te St.Lucia in die konferensiekamer van die hotel.
Voorbidding
Tannie Nell
Jacques du Toit
Hanneli van Rensburg
Tannie Lettie Visser ( Oom Gert Oorlede)
Riaan en Marzanne
( Druk by die besigheid en soeke na 'n huis..)
Kersnaweek (Vrede...)
Geniet die nuwe week
• Mat 1:21 Sy sal 'n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos."
• Mat 1:22 Dit het alles gebeur sodat die woord wat die Here deur sy profeet gesê het, vervul sou word:
• Mat 1:23 "Die maagd sal swanger word en 'n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem." Die naam beteken God by ons.
'n Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar word u almal toegewens.
Wen 'n Vakansie ! ! !
7 Dae Akkommodasie in 'n Selfsorg woonstel vir 'n gesin van 4 te St. Lucia, KZN
Fondsinsameling ten bate van
Tuinsig Sentrum vir Bejaardes -
Georganiseer deur N G Kerk Mtubatuba
Prys geldig tot 30/11/2011 -
Buite Seisoen
Verblyf navrae -
Gerda Pieters:
035 590 1440
Kompetisie navrae - Anette Badenhorst: 035 590 1160
Handelinge 1:8
Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld."
Datum: (11 September2010)
R 50 per persoon.
n Volledige "English en continental" ontbyt
Antwoord asseblief voor of op die 07 de September ter wille van die bespreking.
Skakelpersone: Sias Botha en Jos Badenhorst.
Getroue getuies kursus.
Die sorg aan die dowes.
Die skole, personeel en kinders.
Die politieke leiers
Die polisie en sekuriteitsmagte
Vrede oor dorp en gemeenskap.
Bak, aflewer en ondersteuning van vetkoek
.
Verblyf aan Gilbert en Rene van Koningsdal
. Lourens en Elphia.
Elkeen wat getrou 'n dankoffer gee al is daar selfs nie 'n kerkraadslid wat die wyk bedien nie.
Die Christian Academy nooi ons uit na 'n optrede deur Danie Botha op die 26 ste September 2010.
Tyd 18H00
Koste: R40-00 volwassenes - R 20-00 kinders
Plek: Christian Academy/skool
• Rensche le Roux 06/09
• Nellie Botha 07/09
• Marnus du Toit 10/09
• Charmaine Gonzalves 11/09
• Douw Steenkamp 11/09
• Sonja Rossouw 11/09
• Willie Roets 12/09
Datum: 18 September
Van waar? Van Mtubatuba Primêre Skool. (Sportgronde)
Doel: Om geld in te samel om Bybels te subsidieer.
Afstand: 05 Km en 10 Km.
Kontakpersoon: Jos Badenhorst.
Donderdagaand om 18H00
Alle dames is welkom.
Te St Lucia.
Inligting kontakpersoon: Anette Badenhorst//Lelani van Blerk
Maandagaand om 17H30 te St. Lucia by Lake View
Dit is vandag die nasionale biddag vir dowes.
Die spesiale kollekte by die deure is vir die RAF Hulpfonds.
Daar is kategese net na die diens.
Vennootskapsvergadering; Woensdagoggend om 10H00 in die Anneks.
Mat 9:36 En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgeput was, soos skape wat geen herder het nie.
Datum: (11 September2010)
R 50 per persoon.
Te St. Lucia om 08H00
n Volledige "English en continental" ontbyt
Antwoord asseblief voor of op die 07 de September ter wille van die bespreking.
Skakelpersone: Sias Botha en Jos badenhorst.
Vetkoek - Vrydag
· Hulp sal waardeer word met bak en aflewer.
· Plaas bestellings asseblief teen Woensdagaand.
· Willie Myburgh ( Knie-vervanging)
· Ben en Alida de Wet (Skoondogter oorlede)
· Heidi se moeder
· Barry Stander
· Faan Kriek
· Tannie Gertjie Smit
· Tannie Talitha
· Tannie Nell
· Jacques du Toit
· Opvoeding en onderwys ( Oplossing tot stakings/dispuut)
· Getroue getuies kursus
· Sending ( Biblia/ CSO/ ander)
· Linda Mellett 29 / 8
· Christiaan Bennett 29 / 8
· Antoinette van Lill-Smith 29 / 8
· Tannie Gertjie Smit 30 / 8
· Johan Potgieter 31 / 8
1. Die spesiale Kollekte by die deure is vir die Bybelgenootskap
2. Tee en verversings na die tyd in die Anneks. U is hartlik welkom.
Die donasies vir die verversings word benut vir die blommefonds.
3. Getroue getuie kursus: Maandag om 17h30 te St. Lucia Xander en Susan.
· Baie Dankie aan die Breedt's vir die skenking van 'n 2 de Vrieskas wat gebruik sal word om voedsel te berg vir hulle wat hulp benodig.
· Dankie aan u almal wat onthou om van tyd tot tyd middele te bring om vir noodhulp gebruik te word.
6.1 Daan de Waal 24/08
6.2 Arnold Meyer 25/08
6.3 Derick Holman 25/08
6.4 Joey Scholtz 26/08
6.5 John Engelbrecht 27/08
6.6 Antorie de Waal 28/08
6.7 Linda Mellet 29/08
6.8 Christiaan Bennet 29/08
6.9 Antoinette van Lill Smith 29/08
Faan Kriek
Willie Roets
Tannie Gertjie Smit
Jacques du Toit
Frik en Rina
Heidi se moeder.
Barry Stander
Tannie Pretorius
Tannie Nell
Besighede in dorp en personeel. (P du Toit)
Getroue Getuies Kursus
Skole/Personeel/kinders.