Handelinge 1:8
Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld."
Rom 12:4-6 "Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het."
Handelinge 1:8
Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld."
Datum: (11 September2010)
R 50 per persoon.
n Volledige "English en continental" ontbyt
Antwoord asseblief voor of op die 07 de September ter wille van die bespreking.
Skakelpersone: Sias Botha en Jos Badenhorst.
Getroue getuies kursus.
Die sorg aan die dowes.
Die skole, personeel en kinders.
Die politieke leiers
Die polisie en sekuriteitsmagte
Vrede oor dorp en gemeenskap.
Bak, aflewer en ondersteuning van vetkoek
.
Verblyf aan Gilbert en Rene van Koningsdal
. Lourens en Elphia.
Elkeen wat getrou 'n dankoffer gee al is daar selfs nie 'n kerkraadslid wat die wyk bedien nie.
Die Christian Academy nooi ons uit na 'n optrede deur Danie Botha op die 26 ste September 2010.
Tyd 18H00
Koste: R40-00 volwassenes - R 20-00 kinders
Plek: Christian Academy/skool
• Rensche le Roux 06/09
• Nellie Botha 07/09
• Marnus du Toit 10/09
• Charmaine Gonzalves 11/09
• Douw Steenkamp 11/09
• Sonja Rossouw 11/09
• Willie Roets 12/09
Datum: 18 September
Van waar? Van Mtubatuba Primêre Skool. (Sportgronde)
Doel: Om geld in te samel om Bybels te subsidieer.
Afstand: 05 Km en 10 Km.
Kontakpersoon: Jos Badenhorst.
Donderdagaand om 18H00
Alle dames is welkom.
Te St Lucia.
Inligting kontakpersoon: Anette Badenhorst//Lelani van Blerk
Maandagaand om 17H30 te St. Lucia by Lake View
Dit is vandag die nasionale biddag vir dowes.
Die spesiale kollekte by die deure is vir die RAF Hulpfonds.
Daar is kategese net na die diens.
Vennootskapsvergadering; Woensdagoggend om 10H00 in die Anneks.