Monday, October 31, 2011

Afkondigings - 30 Oktober 2011


1.     Spesiale kollekte by die deure....
is vir die Gemeentefonds

2.     Bybelstudie….
Maandag 17:30 by Xander & Susan, St Lucia
Dinsdag 09:00 Anneks, Mtuba..

3.   Voorbidding....
Alet Dekker (Dit gaan baie beter..)
Frik & Rina Koen
Charles de Lange
Tannie Nell

4.   Voorbidding....
Liz Steenkamp se broer ( ernstig....)
Celia Olivier
Liz Vermaak se ouers

      5.  Verjaarsdae....
Philip Slabbert                             31/10
Olive de Lange                             01/11
Philip Janse van Vuuren                02/11
Heidi Dorfling                              03/11



6.  Kerkraadsvergadering....
      Volgende Sondag, 6 November, na Kategese.

7.   Vetkoek....
Omdat baie mense wat altyd werksaam is, elders is, is die Vetkoek-bak uitgestel tot die 11 de November.

8.   Dankie’s....
Jannie wat die tuin by die herdenkingsmuur uitgelê en ingerig het.
Gerda wat Jannie bygestaan het.
Riana Smith wat vir die doel plante geskenk het.
Willie Myburgh wat vir ons dromme vir braai laat opsny het.
Don en Linda Preen wat die seniors die week ontvang het.
Anette vir die blomme gedoen...
Petro, Liz en Johan vir die musiekbegeleiding dwarsdeur die jaar.

9.   10de Maand.....
Dankie vir elkeen se bydrae tot die 10de maand insameling.
Ons dank die Here vir sy genade aan ons almal geskenk.

10. Verblyf Aflosleraar...
Ds. Marthinus en Anita van Rooyen sal deur Desember waarneem.
Indien daar iemand is wat met verlof weg is, en iemand in hul huis wil laat bly kan dit baie help as die aflosleraar daar kan bly. Die tydperk is: Sondag 10 Desember 2011 tot 09 Januarie 2012.

10. Geniet die week....
Jesaja 43:4  Omdat jy vir My kosbaar is, omdat Ek jou hoog ag en jou lief het, gee ek mense in jou plek, volke in ruil vir jou lewe.


Tuesday, October 25, 2011

Christmas Parcels for Tuinsig Center for the Aged

 
Christmas Parcels for
Tuinsig Center
for the Aged

The Dutch Reformed Church in Mtubatuba annually sponsors
90 Christmas parcels for the elderly at Tuinsig Center for the Aged.
Each parcel contains both necessary items and other treats to
the value of ± R 150.00.  Many of the residents seldom receive gifts,
so the parcels are much appreciated. We also ensure that each one
enjoys a special Christmas lunch which costs R 30.00 per head.

You are more than welcome to help with the project – you can make up your own parcel, donate items or sponsor an amount. The requirements are listed below.

Our seniors are precious, keep them in your thoughts and prayers.

For further information please contact
Anette 083 647 9798

Dutch Reformed Church Mtubatuba
banking details:

Account Name:  N G Kerk Mtubatuba
Bank:  First National Bank (FNB)
Branch:  Mtubatuba (22 03 30)
Current account:  53 09 38 96 71 2
Reference:  Tuinsig

Please send proof of any donations (deposits done) to:
Fax: 086 600 1698 or Email: lelanivb@mweb.co.za


Christmas Parcel – R 150.00

Deodorant
Body or hand cream
Toothpaste
Toothbrush
Soap
Tissues
Cottonbuds
Cookies sweet / savoury
Rusks
Sweets
Gift ± R 30.00











Saturday, October 22, 2011

Kerspakkies vir Tuinsig Sentrum vir Bejaardes



Kerspakkies vir

Tuinsig Sentrum vir

Bejaardes
Die NG Kerk Mtubatuba sorg jaarliks vir
90 Kerspakkies vir Tuinsig Sentrum vir Bejaardes se inwoners.  Elke pakkie se waarde beloop so ± R 150-00 en daar word ‘n verskeidenheid noodsaaklike en sommer net lekker bederf items ingesluit. Baie van die inwoners kry selde `n geskenkie en daarom is die pakkies vir hulle baie spesiaal. Ons sorg ook dat elk van die 90 inwoners die lekker Kersete kan geniet.  Dit kos R 30.00 per kop.

U is meer as welkom om te help met die projek – u kan self `n pakkie opmaak, items skenk of ’n bedrag borg. Daar is ‘n lysie benodighede onderaan.

Ons seniors is kosbaar,
hou hulle asseblief in u denke en gebede.

Vir vedere inligting kontak Anette 083 647 9798

N G Kerk Mtubatuba bankbesonderhede vir Tuinsig Donasies:
Rek Naam: N G Kerk Mtubatuba
Bank: Eerste Nasionale Bank (FNB)
Tak: Mtubatuba (22 03 30)
Lopende rekening: 53 09 38 96 71 2
Verwysing: Tuinsig

Groot asseblief stuur vir ons ‘n afskrif van enige bydraes (inbetalings)by:
Faks 086 600 1698 of  E-pos: lelanivb@mweb.co.za

Kerspakkie - R 150.00 
Deodorant 
Lyfroom / handeroom 
Tandepaste 
Tandeborsel 
Seep 
Tissues 
Cottonbuds 
Koekies soet / sout 
Beskuit 
Lekkergoed 
Geskenkie +- R30.00
 













Tuesday, October 18, 2011

Kerspakkies vir Tuinsig Sentrum vir Bejaardes


Kerspakkies vir Tuinsig Sentrum vir Bejaardes

Die NG Kerk Mtubatuba sorg jaarliks vir 90 Kerspakkies vir Tuinsig se inwoners.

Elke pakkie se waarde beloop so om en by R 150.00 en daar word `n verskeidenheid noodsaaklike en sommer net lekker bederf items ingesluit.

Baie van die inwoners kry selde `n geskenkie en daarom is die pakkies vir hulle baie spesiaal.

Ons sorg ook dat elk van die 90 die lekker Kersete kan geniet. Dit kos R 30.00 per kop.

U is meer as welkom om te help met die projek – u kan self `n pakkie opmaak,

items skenk of `n bedrag borg.

Daar is `n lysie benodighede aangeheg.

Ons seniors is kosbaar, hou hulle asseblief in u denke en gebede.

Vir vedere inligting kontak Anette 083 647 9798

Kerspakkie R 150.00

Deodorant, Lyfroom / handeroom, Tandepaste, Tandeborsel, Seep, Tissues, Cottonbuds, Koekies soet / sout, Beskuit, Lekkergoed, Geskenkie +- R30.00

Monday, October 17, 2011

Afkondigings - 16 Oktober 2011


Geniet die week....

Jesaja 12:2 God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie.

Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.

Afkondigings - 16 Oktober 2011

G.B.K.....

Vergader volgende Sondag na Kategese in die Anneks



Vrouekuier-aand....

Baie dankie aan Martie Joubert en haar helpers vir ‘n heerlike aand van lekker saam kuier, werk en eet. Elke dame het vir haarself ‘n bordjie ge-découpage en daarna het ons kerskaartjies gemaak vir die Tuinsig projek.



Tuinsig Projek....


Kerspakkie (waarde sowat R 150.00)


Deodorant Lyfroom / handeroom


Tandepaste Tandeborsel


Seep Tissues


Cottonbuds Koekies soet / sout


Beskuit Lekkergoed


Geskenkie ter waarde van +- R30.00

Afkondigings - 16 Oktober 2011


Verjaarsdae....

Pine Pienaar 17 / 10

Roelf Stadler 22 / 10

Marius Vermaak 22 / 10

Rosa Snyman 23 / 10


Afkondigings - 16 Oktober 2011


Voorbidding....

Alet Dekker en familie

Frik & Rina Koen

Charles de Lange

Tannie Nell

Celia Olivier (bestraling)

Liz Steenkamp se broer


Voorbidding....

Ilze Steenkamp.

Dagbestuur en G.O.K. vergadering vanoggend na Kategese in die Anneks

Tiende Maand Dankoffer

Ringsbroederkring Maandag te Hluhluwe

Gesondheidsdienste, insluitende dokters,

verpleegpersoneel, ambulanspersoneel, nooddienste en ander mediese dienste.

Afkondigings - 16 Oktober 2011


Bybelstudie….

Maandag 17:30 by Xander & Susan, St Lucia

Dinsdag 09:00 Anneks, Mtuba..

Afkondigings - 16 Oktober 2011


Spesiale kollekte by die deure....

is vir die Gemeentefonds