Monday, March 5, 2012

Vroue-Kuier Aand Uitnodiging 8 Maart 2012

aangebied deur Carmen & Heidi

Vroue - Kuier Aand: Donderdag, 8 Maart 2012
Elephant Lake Hotel - 18h00

Thursday, March 1, 2012

Wereldbiddag vir mans en vroue 2012


Hallo Julle,
Hiermee wil ek vriendelik herinner aan die wereldbiddag vir mans en vroue wat hierdie week plaasvind.
* Die wereldbiddag vir vroue is Vrydagoggend om 11H00 by die NG Kerk Mtubatuba.
* Die wereldbiddag vir mans is Saterdagoggend om 08H30 en word ook aangebied by die NG Kerk Mtubatuba.
... Beide byeenkomste is interkerklike byeenkomste.
Die mans gaan bring-en braai na die byeenkoms. Die slaaie word voorsien, maar die vleisie en/of wors is eie verantwoordelikheid.
Hiermee word jy hartlik uitgenooi om daaraan te kom deelhê.
Groete in Jesus Christus
Ds. Frank