Rom 12:4-6 "Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het."
Thursday, January 31, 2013
Sunday, January 27, 2013
Afkondiginge 27 Januarie 2013
Afkondiginge
Januarie 2013
·
Die spesiale kollekte is vir die
gemeentefonds.
·
Kategese: Net na die erediens.
·
Uitnodiging: U word hartlik uitgenooi vir
koffie/tee en verversings. Baie dankie aan die wyke wat verversings gebring
het. Dit word opreg waardeer!
Bybelstudies
·
Maandagaand 17H30 te St. Lucia. By Xander en
Susan Combrinck.
·
Dinsdagoggend om 09H00 in die Anneks.
·
U word hartlik uitgenooi om ook daarby aan
te sluit.
Voorbidding
·
Piet Oosthuizen
·
Deon van der Merwe.
·
Hennie Niemann
·
Frik en Barend Koen.
·
Linda Preen.
·
Pollie Snyman.
Verjaarsdae…
·
Thea von Plaster 28/01
·
Koos Scheepers 29/01
·
Riana Smith 30/01
·
Es de Lange 31/01
·
Rina Koen 03/01
Gelukwensing
·
Baie geluk met ds se 60 ste verjaarsdag.
·
Ons wens u `n jaar gevul met vrede en vreugde.
·
Mag ons Hemelse Vader u en u gesin in die
holte van Sy hand hou.
Nagmaalsviering
·
Nagmaalsviering is op Sondag 03 Februarie
2013. U word hartlik daartoe uitgenooi.
Geniet die nuwe week!
·
Efesiërs 5:20,21 Dank God die Vader altyd oor alles in die
Naam van ons Here Jesus Christus. Wees
uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig.
Subscribe to:
Posts (Atom)