• Baie dankie aan almal wat bygedra het in die afgelope tyd deur die voorsiening van klere, en/of middele.
• Dankie aan die dames wat die verpakking en verdeling van die klere gedoen het, dit word waardeer.
• Voedsel bly ‘n voortdurende behoefte, praat asseblief met Magda of Martie in hierdie verband.
No comments:
Post a Comment