Sunday, September 19, 2010

Geniet die nuwe week: Afkondiginge Sondag 29 Aug 2010

Mat 9:36 En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgeput was, soos skape wat geen herder het nie.

Uitnodiging: Gebedsfokus - Afkondiginge Sondag 29 Aug 2010



Manneontbyt: Afkondiginge Sondag 29 Aug 2010

Datum: (11 September2010)

R 50 per persoon.

Te St. Lucia om 08H00

n Volledige "English en continental" ontbyt

Antwoord asseblief voor of op die 07 de September ter wille van die bespreking.

Skakelpersone: Sias Botha en Jos badenhorst.

Vetkoek: Afkondiginge Sondag 29 Aug 2010

Vetkoek - Vrydag

·        Hulp sal waardeer word met bak en aflewer.

·        Plaas bestellings asseblief teen Woensdagaand.

 

Voorbidding: Afkondiginge Sondag 29 Aug 2010

 

·        Willie Myburgh ( Knie-vervanging)

·        Ben en Alida de Wet (Skoondogter oorlede)

·        Heidi se moeder

·        Barry Stander

·        Faan Kriek

·        Tannie Gertjie Smit

·        Tannie Talitha

·        Tannie Nell

·        Jacques du Toit

·        Opvoeding en onderwys ( Oplossing tot stakings/dispuut)

·        Getroue getuies kursus

·        Sending ( Biblia/ CSO/ ander)

Verjaarsdae: Afkondiginge Sondag 29 Aug 2010

     

·        Linda Mellett                       29 / 8

·        Christiaan Bennett               29 / 8

·        Antoinette van Lill-Smith       29 / 8

·        Tannie Gertjie Smit              30 / 8

·        Johan Potgieter                   31 / 8

Afkondiginge Sondag 29 Aug 2010

1. Die spesiale Kollekte by die deure is vir die Bybelgenootskap

2. Tee en verversings na die tyd in die Anneks. U is hartlik welkom.

Die donasies vir die verversings word benut vir die blommefonds.

3. Getroue getuie kursus: Maandag om 17h30 te St. Lucia Xander en Susan.

Bybelstudie: Afkondiginge Sondag 29 Aug 2010

·        Dinsdagoggend om 09H00 (Anneks)

·        Dinsdagaand om 17h30(Frik en Rina)

Geniet die nuwe week! - Afkondiginge Sondag 22 Aug 2010

Psalm 62:7 God is my redding en my krag. Hy is my rots, my sterkte, God is my toevlug.

Noodhulp/Middele - Afkondiginge Sondag 22 Aug 2010

·        Baie Dankie aan die Breedt's vir die skenking van 'n 2 de Vrieskas wat gebruik sal word om voedsel te berg vir hulle wat hulp benodig.

·        Dankie aan u almal wat onthou om van tyd tot tyd middele te bring om vir noodhulp gebruik te word.

Verjaardae - Afkondiginge Sondag 22 Aug 2010

6.1    Daan de Waal                24/08

6.2    Arnold Meyer                 25/08

6.3    Derick Holman               25/08

6.4    Joey Scholtz                  26/08

6.5    John Engelbrecht           27/08

6.6    Antorie de Waal             28/08

6.7    Linda Mellet                   29/08

6.8    Christiaan Bennet           29/08

6.9    Antoinette van Lill Smith  29/08

 

Voorbidding - Afkondiginge Sondag 22 Aug 2010

  Faan Kriek

  Willie Roets

  Tannie Gertjie Smit

  Jacques du Toit

  Frik en Rina

  Heidi se moeder.

  Barry Stander

  Tannie Pretorius

  Tannie Nell

  Besighede in dorp en personeel. (P du Toit)

  Getroue Getuies Kursus

  Skole/Personeel/kinders.

Kerkraad - Afkondiginge Sondag 22 Aug 2010

 

    Marie Coetzee is verkies tot diaken.

    Die kerkraad gee aandag aan die saak van die herdeningsmuur.

    Die kerkraad gee ook tans aandag aan die gedagtes van mense

               rondom die Anneks….

          Oor die sake sal wanneer daar groter duidelikheid is oor kostes weer terugvoer gegee word.

 

Manneontbyt -- Afkondiginge Sondag 22 Aug 2010

 

Manneontbyt (11 September2010)

·        R 50 per persoon.

·        Te St. Lucia om 08H00

·        n Volledige English en continental ontbyt

·        Antwoord asseblief voor of op die 07 de September ter wille van die bespreking.

·        Skakelpersone: Sias Botha en Jos badenhorst.

 

Ringsitting - Afkondiginge Sondag 22 Aug 2010

 

Die Ringskommissie vir die volgende twee jaar:

·        Voorsitter: Ds. HJ van den Heever

·        O/Voorsitter: Ds. T Naude

·        Skriba: FJ Janse van Rensburg

  • Dankie aan Jos Badenhorst wat die sitting kon bywoon.

Bybelstudies deur die week - Afkondiginge Sondag 22 Aug 2010

 

·        Maandagaand 17h30  Getroue Getuie kursus St. Lucia.

·        Dinsdagoggend 09H00 in die Anneks (Mtubatuba)

·        Dinsdagaand om 17H30 by Frik en Rina.

 

Afkondiginge Sondag 22 Aug 2010

 

Spesiale kollekte Is vir die gemeentefonds..

Geniet die nuwe week. - Afkondiginge Sondag 15 Aug 2010

2 Tessalonisense 3:3
Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar.

 

Voorbidding - Afkondiginge Sondag 15 Aug 2010

nRingsitting

nKerkraad

nBiblia (Hawesending)

nMichael Zikhali (Plaaswerk)

nRegeerders / Leiers.

n Tannie Pretorius

n Frik Koen

n Faan Kriek

n Willie Roets

n Jacques du Toit

n Barry Stander

n Liz Steenkamp

n Mnr. En Mev Coetzer (Voorheen by Manzini Chalets)

Verjaarsdae - Afkondiginge Sondag 15 Aug 2010

nAndrè  Buys       17/08

nRizanie Uys        19/08

Vroueaand ? - Afkondiginge Sondag 15 Aug 2010

Ons deel in die vrouens se vreugde deur na 'n paar foto's te kyk!
 
Die vroueaand is in die Anneks deur Magda en Martie Nieman aangebied waar die dames teenwoordig toegespreek is deur Mandy de Jager van Annique velsorg produkte.
 
Martie open deur almal te verwelkom en lees vir ons 'n verwerking van Ps 23 gestuur deur Charmaine Stadler.
Daarna lees Magda vir ons voor uit Kwellings en Kwinkslae deur Madelein van Biljon. Hierna begin die pret van 'PAMPERLANG' wat dan ook die aand se tema was. Ons vrouens het toe elkeen self sy gesig gepamperlang nodeloos om te sê dat ons vrouens so gegiggel en gelag het, maar op die einde van die aand dit so geniet het  en dit enige tyd  weer sou wou doen.
Dus kort en kragtig die dames wat nie daar was nie,ons verstaan dat omstandighede dit soms verhoed dat julle die vroueaande bywoon, maar glo my dit was weereens groot pret waarop julle uitgemis het.
 
Liefde Groete
Mariè