Vroue-kuier
Aand, Donderdag - 10 Mei 2012
Ons hou Piekniek by Annette Gerber se
huis!
Toegang is gereel - sorg dat julle so tussen 17h00 en
17h30 deur die Cape Vidal hek is, ry ± 3 km - afdraai na regs. Bring jou
kampstoel, koffiebeker en kniekombersie teen die koue saam.
Onthou jou koeklosekoekverkoping koevert.
Bring gerus 'n vriendin saam!
Navrae: Anette Badenhorst - 083 647 9798
Of
Annette Gerber - 035 590 9225
No comments:
Post a Comment