Rom 12:4-6 "Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het."
Wednesday, November 13, 2013
Wednesday, October 16, 2013
Wednesday, September 11, 2013
Wednesday, August 14, 2013
Wednesday, July 17, 2013
Wednesday, June 12, 2013
Wednesday, May 15, 2013
Sunday, April 14, 2013
Afkondigings - Sondag 14 April 2013
Afkondigings Sondag 14
April 2013
1. Spesiale kollekte by die
deure....
is vir die gemeentefonds.
2. Bybelstudie....
•
Maandagaand om 17:30
by Lake View Cabanas
(Esther)
•
Dinsdagoggend om
09H00 in die Anneks
3. Verjaarsdae....
Estelle Sauer 14 / 04
Patrick
Gregory 15 / 04
Gerrie
van Rooyen 15 / 04
Annette
Opperman 16 / 04
Mareina
Rautenbach 16 / 04
Martie
Scheepers 16 / 04
Hannatjie Botha 18 / 04
Lea
Drieselmann 19 / 04
Bernard
Koen 19 / 04
4. Voorbidding....
•
Willie Steenkamp
•
Deon van der Merwe
•
Hennie Nieman
•
Piet Oosthuisen
•
Myrtle van Blerk
•
Roelf Stadler
•
Kobus Swanepoel
•
Willem Janse van Vuuren
•
Rika & Francois van
der Merwe
•
Raymond Els
5. Leraar is op siekverlof….
·
Baie Dankie vir die
sms’e en oproepe ... dit ondersteuning word waardeer. Die leraar sal die
spesialis oor 4 weke sien. Die spesialis is tans tevrede met die verloop van die prosedure en
die uitkoms daarvan.
·
Baie Dankie aan ds.
Marlize wat die erediens hanteer het. Dit word waardeer dat sy bereid was om in
te staan en te help.
6. Vroue-kuier-aand....
Vroueaand in April is in St
Lucia gehou. Die tema was " Glo soos `n Kind "
Baie dankie aan Liesel en Andre wat die aand aangebied het.
Ons het almal lekker saam familie fotos "gescrap" en `n heerlike
tee geniet.
7. Onderklere vir Solidariteit....
Baie dankie aan almal wat
reeds vir ons damesonderklere gebring het.
As iemand nog goedjies wil
bring is dit welkom. Ons beplan om dit
teen einde Mei Pretoria toe te stuur.
Kontak Rosa Kriek Tel 035 590
1030 vir verdere inligting
7. Geniet die nuwe week....
Psalm 141:8
Op U, Here my God aan wie ek hehoort,
is my oë
gerig, by U skuil ek
Sunday, April 7, 2013
Vroue-aand Donderdag 11 April 2013
Vroue-kuier-aand....
Donderdag 11 April om 18:00
te Jo-A-Lize, Mackenzie Straat,
St Lucia
Tema: Glo soos ’n kind
Al die dames is welkom.
Bring gerus 2 familiefoto’s,
’n skêr en ’n vriendin saam.
Afkondignings - Sondag 7 April 2013
Afkondigings Sondag
07 April 2013
1. Spesiale kollekte by die deure....
is vir die Noodfonds.
2. Bybelstudie....
•
Maandagaand om 17:30 by Lake View Cabanas
(Esther)
•
Dinsdagoggend om 09H00 in die Anneks
3. Verjaarsdae....
Domaniqu
Fourie 07 / 04
Francois Pienaar 07 / 04
Maans Vorster 07 / 04
Daniel Bird 11 / 04
Estelle Sauer 14 / 04
4. Voorbidding....
•
Willie Steenkamp
•
Deon van der Merwe
•
Hennie Nieman
•
Piet Oosthuisen
•
Myrtle van Blerk
•
Roelf Stadler
•
Kobus Swanepoel
•
Willem Janse van Vuuren
•
Ds Frank
•
Skool heropen die week en vakansiegangers op die paaie.
5. Leraar
is op siekverlof….
Die
erediens sal gelei word deur ds. Rupert
de Koning van Meerensee.
6. Vroue-kuier-aand....
Donderdag 11
April om 18:00
te Jo-A-Lize,
Mackenzie Straat, St Lucia
Tema: Glo soos ’n kind
Al die dames is welkom.
Bring gerus 2
familiefoto’s, ’n skêr en ’n vriendin saam.
7. Geniet die
nuwe week....
Psalm 141:8 Op
U, Here my God aan wie ek hehoort, is my oë gerig, by U skuil ek
Sunday, March 31, 2013
Afkondigings - 31 Maart 2013
Afkondigings
31 Maart 2013
Spesiale kollekte by die deure is
vir die gemeentefonds.
Verjaarsdae….
Riana de
Waal 31 / 03
Freddie
Grobbelaar 31 / 03
Ina Janse
van Rensburg 01 / 04
Sias Botha 03 / 04
Gert
Kruger 06 / 04
Domaniqu
Fourie 07 / 04
Francois
Pienaar 07 / 04
Maans
Vorster 07 / 04
Voorbidding….
•
Willie Steenkamp
•
Deon van der Merwe
•
Hennie Nieman
•
Piet Oosthuisen
•
Myrtle van Blerk
•
Roelf Stadler
•
Kobus Swanepoel
•
Willem Janse van Vuuren
•
Skoolvakansie en vakansie-gangers op die paaie.
•
Dankie aan die Heer vir die bevestiging van Sy
liefde en deernis vir ons in die Paasgebeure.
Karnaval…. 2013!
•
Dankie aan almal wat vooraf gehelp het, en so ook
aan elkeen wat op die dag self gehelp het.
•
Dankie aan elkeen se bydrae tot opbou en uitbouing
van God se koninkryk.
•
Dankie vir hulle wat help opruim het.
•
Ons versoek weer vriendelik dat alles wat nog
êrens tydelik neergesit is net weer teruggebring word. Na verloop van tyd weet
ons nie meer waar alles is as ons nie dadelik daaroor beskik nie.
•
Dankie aan die Here vir Sy leiding, genade en
sorg.. Ons leef in Sy nabyheid en onder Sy liefde. Die bedrag op die dag
inbetaal is R88,000. Hieruit moet daar egter uitbetalings gemaak word rakende
aankope ens. Ons kan die Here net maar loof en dank!
Leraar siekverlof….
•
Die leraar gaan hierdie week in vir ’n verdere
prosedure in die Bay Hospitaal.
•
Sondag sal die erediens gelei word deur ds. Rupert
de Koning van Meerensee.
Dankie aan….
•
• Ds.
Marthinus van Rooyen en Anita wat kom help het in terme van die dienste op
Goeie Vrydag en vandag ens.
•
• Dankie
aan Alet Dekker by wie hul kon tuisgaan. Dit word opreg waardeer.
Geniet die nuwe week….
Lukas
24:34 …“Die Here het regtig opgestaan…”
Sunday, March 24, 2013
Afkondignings - Sondag 24 Maart 2013
Afkondigings Sondag
24 Maart 2013
1. Spesiale kollekte by die deure....
is vir die
Bybelgenootskap.
2. Bybelstudie....
•
Maandagaand om 17:30 by Lake View Cabanas
(Ester)
•
Dinsdagoggend: Geen Bybelstudie...
3. Verjaarsdae....
Jana le Roux
24 / 03
Liz Vermaak 26 / 03
Jean
Mellett 27 / 03
Hentie Rautenbach 29 / 03
Karli
Schulze 29 /
03
Riana de Waal 31 / 03
Freddie Grobbelaar 31 / 03
4. Voorbidding....
•
Willie Steenkamp
•
Deon van der Merwe
•
Hennie Nieman
•
Piet Oosthuisen
•
Myrtle van Blerk
•
Roelf Stadler
•
Kobus Swanepoel (Operasie 24 Maart)
•
Willem Janse van Vuuren
•
Dirkie en Lee-Ann Botha ( Vader oorlede)
•
Troue: Arnold Meyer en Antionette van Lill Smit (Saterdag om 16H30)
•
Voorbereiding Paasnaweek en die Karnaval
•
Skoolvakansie en vakansiegangers op die paaie
5. Karnaval....
2013!
•
Hulp word steeds benodig by die
stalletjies. Al sou ’n persoon net ’n uur of twee kan uithelp, help dit baie.
•
Sale regmaak: Vanaf 14h00
Vrydagmiddag..
•
Soos elke jaar word versoek dat
alles wat by die stalletjies oorbly dadelik of dan ssm terugkom na die Kerk.
Die middag reeds word tafels en vrieskaste, gastowe teruggebring. Dit geld ook
vir bestanddele wat ongebruik is of middele wat oorbly. Items word of gebêre of
plaaslik te koop aangebied.
•
Nogmaals dankie vir almal wat
vooraf bygedra het, op die dag gaan werk, en ook help met die opruiming daarna.
U insette word opreg waardeer.
•
Laat ons bowe alles in die reëlings
ons fokus op die Here ons God behou in wie se diens ons staan. Dit is deur sy
genade dat ons die geleenthede het, en die krag en insig om dit te gebruik. Uit
Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge.
6.
Koesisters....
Baie dankie aan Ethel en al haar helpers wat Woensdag
koesisters gebak het. Die koesisters sal by die Karnaval te koop aangebied
word.
7. Geniet die nuwe week....
Psalm 46:12
Die Here, die Almagtige, is by ons, die God van Jakob is vir ons ‘n
beskutting.
Sunday, March 17, 2013
Afkondigings - Sondag 17 Maart 2013
Afkondigings Sondag
17 Maart 2013
1. Spesiale kollekte by die deure....
is vir Koningsdal
Kinderhuis.
2. Bybelstudie....
•
Maandagaand om 17:30 by Lake View Cabanas
(Esther)
•
Dinsdagoggend om 09H00 in die Anneks
3. Vroue-aand....
Baie dankie aan Susan & Elphia.
Die dames
het die aand baie geniet en almal is op nuut bewus daarvan om waardering aan
mekaar te betoon.
4. Verjaarsdae....
Ronel van den Heever 17 / 03
Sylvia Stapelberg 21 / 03
Desire Koen 22 / 03
Dirk Rossouw 23 / 03
Jana le Roux 24 / 03
5. Voorbidding....
•
Heidi Dorfling
•
Karen Stander
•
Willie Steenkamp
•
Deon van der Merwe
•
Hennie Nieman
•
Barend Koen
•
Piet Oosthuisen
•
Myrtle van Blerk
•
Roelf Stadler
•
Pollie Snyman
•
Kobus Swanepoel (Operasie 25 Maart)
•
Willem Janse van Vuuren
•
Groei in respek en waardering van vroue en kinders
•
Voorbereiding Paasnaweek en die Karnaval
6. Karnaval....
2013!
•
Droë bestandele kan asb gebring
word, aangesien dit nog verwerk moet word.
•
Hulp word steeds benodig by die
stalletjies. Al sou ’n persoon net ’n uur of twee kan uithelp, help dit baie.
•
Nogmaals dankie vir al die
harde werk, die beloftes en bydraes ontvang en sommer net vir die
goedgesindheid.
7.
Koesisters..
Woensdag
20 Maart word koesisters gebak. Diegene wat kan help kan gerus met Ethel
Badenhorst skakel.
8. Baie Dankie
....
·
Alet, Marie, Annemarie en Thea
vir die verpakking van die klere en lakens/kussingslope vir die verskillende
bestemmings. Dit word opreg waardeer.
7. Geniet die nuwe week....
Johannes 10:28
Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore
gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand
ruk nie.
Sunday, March 10, 2013
Vroue-aand Donderdag 14 Maart 2013
Tyd: Donderdag 14 Maart 2013 om 18.00
Plek: Umlilo Lodge
Tema: OM TE GEE
“‘n Mens gee min wanneer jy van jou
besittings gee. Dit is wanneer jy van jouself
gee dat jy werklik gee.” ….Kalhlil Gibran
“Die manier waarop jy gee is belangriker as
dit wat jy gee.” …..Pierre Corneille
Kom kuier lekker saam en leer hoe
om van jouself te gee.
Afkondiginge - Sondag 10 Maart 2013
Afkondiginge
Spesiale kollekte Biblia Richardsbaai.
Bybelstudies..
Dinsdagoggend in die Anneks.
Vroue-aand
Tyd: Donderdag 14
Maart 2013 om 18.00
Plek: Umlilo Lodge
Tema: OM TE GEE
“‘n Mens gee min
wanneer jy van jou
besittings gee. Dit is
wanneer jy van jouself
gee dat jy werklik
gee.” ….Kalhlil Gibran
“Die manier waarop jy
gee is belangriker as
dit wat jy gee.”
…..Pierre Corneille
Kom kuier lekker saam
en leer hoe
om van jouself te gee.
Verjaarsdae
Hermien Janse van Vuuren 10/03
Annatjie Nel 10/03
Karen Stander 10/03
Pollie Snyman 13/03
Xander Combrinck 13/03
Voorbidding
Heidi Dorfling
Karen Stander
Willie Steenkamp
Deon van der Merwe
Hennie Niemann
Barend Koen
Piet Oosthuisen
Myrtle van Blerk
Pollie Snyman
Martie (Liz Steenkamp se dogter)
Kobus Swanepoel (Operasie 25 Maart)
Hermien Janse van Vuuren.
Verkose kerkaadslede..
Groei in respek en waardering van vroue en
kinders…
Voorbereiding Paasnaweek, en die Karnaval…
Dankie….
Almal wat gehelp het met die voorbereiding,
lewering en bak van die vetkoek.
Dit was warm, die ruimte knap, en die
hoeveelheid baie…(580) .. jul opoffering, vasbyt en harde werk word waardeer.
Dankie aan almal wat die produk geniet het,
en dit so af en toe laat hoor! Dit gee moed vir nog ‘n keer!
Karnaval……
2013!!
Vergadering vandag net na die kategese… Ons
vra dat almal wat ‘n stalletjie hanteer asseblief sal insit.
Droë bestanddele kan ssm ingebring word aangesien dit nog verwerk moet
word.
Al die kollekteerlyste
moet ook asseblief ssm ingehandig word…
Nogmaals dankie vir al die harde werk, die
beloftes en bydraes ontvang en sommer net vir die goedgesindheid.
Geniet
die nuwe week..
2 Korinthiërs 5:17-18
Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe
mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.
Dit alles is die werk van God. Hy het ons deur Christus met Homself
versoen en aan ons die bediening van die versoening toevertrou.
Subscribe to:
Posts (Atom)