Afkondigings Sondag 12
Junie 2016
Ø Spesiale deurkollekte vir die gemeentefonds.
Ø Kategese: Daar is kategese na die erediens.
Ø Koffie en tee: Daar is varsgebakte beskuit van Liz Steenkamp ontvang.
Ø Maandagaand.. 17:30
te Lake View in St Lucia
Ø Dinsdagoggend - en- aandgroep: 18H00 te Riverview.
Ø Gawie Dippenaar 12/06
Ø Juliette Britz 13/06
Ø Lisa-Mari Rossouw 14/06
Ø Charles de Lange 15/06
Ø Jade Stander 16/06
Ø Johanna Huysamer 17/06
Ø Anton Kruger 18/06
Ø Francois du Toit 19/06
Ø Niel Koekemoer 19/06
Ø Ds.
Louwrens en Jean van der Westhuizen van Kwanganase. In die afgelope week weer
beroof, met wapens aangehou en hardhandig behandel.
Ø Johan Gerber.
Ø Martie ..Liz se
dogter.
Ø Karen Dippenaar
Ø Neels Foordt
Ø Pottie Potgieter
Ø Willie Roets
Ø
Dankie
vir God se seën gemeentelik en in eie
lewe.
Ø
Biddag
vir die Jeug & Kategese...
Ø
Visitasie
besoeke wat tans deur die Ring van Melmoth plaasvind.
Ø
Die Ringkring
te Hluhluwe
·
Herkies as ouderling:
Ben Nel//Alet Dekker
·
Verkies as ouderling:
Sias Botha// Hennie Niemann
·
Herkies as diaken: Patrick
Gregory, Marie Coetzee en Gerda Pieters.
·
Die Afgevaardigdes
vanuit die Ring besoek ons op die 19de Junie om 11H30. U is welkom om by die ontmoeting
te kom insit en self deel te neem.
·
Willie Myburgh wat ‘n
nuwe drein gemaak het vir die kombuiswater.
·
Dit word opreg waardeer.
Hluhluwe Gemeente hou basaar....
Ø
Saterdag
25 Junie 2016 by Zulu Croc op die Sodwana Pad vanaf 07:00 – 15:00
Ø
Ontbyt,
Teetuin, Pannekoek, Naaldwerk, Spitbraai & Biertuin
Ø
Aktiwiteite
soos Rally Skattejag, Pretstap, Fietsry en Kleiduifskiet word aangebied.
(Inskrywingsgelde wissel van R20 tot R100)
Ø
Opwindende
pryse soos 3 nagte by Casa Madeira in Mosambiek en 2 nagte vir 4 mense by
Sodwana Bay Lodge en aanloklike kontant pryse kan in ‘n gelukkige trekking en
met die aktiwiteite gewen word.
Ø
Vrydag-aand
word ‘n ete by Amorello aangebied met gasspreker Pat Symcox. (Lam Breyani &
Slaai) R100 per person
Ø
Vir
meer besonderhede kontak Hluhluwe kerkkantoor Tel 035 562 0054.
Psalm 51:10 – 11
Laat my weer blydskap en vreugde belewe.
U het my verbrysel; laat my weer jubel.
Moet tog nie ag slaan op my sondes nie, wis al my skuld uit!