Sunday, June 12, 2016

Afkondigings Sondag 12 Junie 2016

Afkondigings Sondag 12 Junie 2016
Ø Spesiale deurkollekte vir die gemeentefonds.
Ø Kategese: Daar is kategese na die erediens.
Ø Koffie en tee: Daar is varsgebakte beskuit van Liz Steenkamp ontvang.
Bybelstudie….
Ø Maandagaand..    17:30 te Lake View in St Lucia
Ø Dinsdagoggend - en- aandgroep:  18H00 te Riverview.

Verjaarsdae…
Ø Gawie Dippenaar        12/06
Ø Juliette Britz               13/06
Ø Lisa-Mari Rossouw      14/06
Ø Charles de Lange        15/06
Ø Jade Stander              16/06
Ø Johanna Huysamer      17/06
Ø Anton Kruger              18/06
Ø Francois du Toit          19/06
Ø Niel Koekemoer           19/06
Voorbidding….
Ø Ds. Louwrens en Jean van der Westhuizen van Kwanganase. In die afgelope week weer beroof, met wapens aangehou en hardhandig behandel.
Ø Johan Gerber.
Ø Martie ..Liz se dogter.
Ø Karen Dippenaar
Ø Neels Foordt
Ø Pottie Potgieter
Ø Willie Roets
Ø Dankie vir God se  seën gemeentelik en in eie lewe.
Ø Biddag vir die Jeug & Kategese...
Ø Visitasie besoeke wat tans deur die Ring van Melmoth plaasvind.
Ø Die Ringkring te Hluhluwe
Kerkraadlede verkies...
·        Herkies as ouderling: Ben Nel//Alet Dekker
·        Verkies as ouderling: Sias Botha// Hennie Niemann
·        Herkies as diaken: Patrick Gregory, Marie Coetzee en Gerda  Pieters.

Ringsvisitasie..
·        Die Afgevaardigdes vanuit die Ring besoek ons op die 19de Junie om 11H30. U is welkom om by die ontmoeting te kom insit en self deel te neem.

Dankie.....
·        Willie Myburgh wat ‘n nuwe drein gemaak het vir die kombuiswater.
·        Dit word opreg waardeer.
Hluhluwe Gemeente hou basaar....
Ø Saterdag 25 Junie 2016 by Zulu Croc op die Sodwana Pad vanaf 07:00 – 15:00
Ø Ontbyt, Teetuin, Pannekoek, Naaldwerk, Spitbraai & Biertuin
Ø Aktiwiteite soos Rally Skattejag, Pretstap, Fietsry en Kleiduifskiet word aangebied. (Inskrywingsgelde wissel van R20 tot R100)
Ø Opwindende pryse soos 3 nagte by Casa Madeira in Mosambiek en 2 nagte vir 4 mense by Sodwana Bay Lodge en aanloklike kontant pryse kan in ‘n gelukkige trekking en met die aktiwiteite gewen word.
Ø Vrydag-aand word ‘n ete by Amorello aangebied met gasspreker Pat Symcox. (Lam Breyani & Slaai) R100 per person
Ø Vir meer besonderhede kontak Hluhluwe kerkkantoor Tel 035 562 0054.

Geniet die nuwe week….

Psalm 51:10 – 11  Laat my weer blydskap en vreugde belewe.  U het my verbrysel; laat my weer jubel.  Moet tog nie ag slaan op my sondes nie, wis al my skuld uit!

No comments:

Post a Comment