Sunday, February 21, 2016

Afkondiginge Sondag 21 Februarie 2016

Afkondiginge Sondag 21 Februarie 2016
·        Spesiale deurkollekte vir die Greytown Kinderhuis...
·        Daar is kategese na die erediens.
Dankie...
Ds Gert Vorster wat bereid was om die erediens te lei.
Dit word opreg waardeer.
Mag u veilig terugry en mag die Here u ryklik seën.

Bybelstudie….
Maandagaand..   17H30 by Lake View.
Dinsdagoggend   09H00 in die Anneks.
Dinsdagaand ....  18H00 te Riverview.
  
Tuinsig….
·        Daar is besluit om elke kwartaal ‘n spesiale projek aan te pak.
·        1ste Kwartaal – Waslappies & Babapoeier
·        Ons benodig nog Waslappies & 200g Babapoeier
·        Items kan Sondae by die Kerk ingehandig word.
·        Dankie aan almal wat gereeld hiermee help.
Verjaarsdae
Elphia de Lange    21/02
Danielle Schulze   22/02
Martie Joubert      23/02
Wilna Dorfling      24/02
Sonja Vorster       27/02

Karnaval…
·        Die Karnaval vind plaas op 26 Maart 2016.
·        Almal se medewerking en hulp word benodig en waardeer.
·        Snuffel:  Dit kan help as snuffeltafel items nou al reeds kan begin inkom...
·        Snuffel items... dit is alles wat nie gebruik word by die huis nie, maar bruikbaar is.
·        Die lyste is by die kerkraadslede.  U kan hierop aandui wat u bereid is om te gee sowel as waar u wil help.
·        Dankie aan diegene wat reeds bereid is om hande te vat.
Voorbidding….
·        Karen Dippenaar
·        Ben Nel
·        Anette Opperman
·        Charmaine Goncalves
·        Hermien van Vuuren
·        Es de Lange
·        Joey Scholtz
·        Gilbert & Rene (Koningsdal)
·        Pottie Potgieter
·        Philip Slabbert
·        Guy van Vuuren
·        Faan Kriek
·        Willie Roets
·        Marius Badenhorst
    (Vrou se broer       vermoor..)
·        Hannatjie Botha (suster)
Voorbidding vir leraar..
Leraar: Drie dinge het gebeur..
·        Het TIA (transient ischemic attack) gehad... geen skade nie. Sommige noem dit ‘n “mini-stroke”
·        Kristalle in oor lei tot wanbalans... Is  onder behandeling.... Kop stil hou..
·        “Ulcer” op stembande. (Minder praat en medikasie..)
Kerkraads- vergadering….
Uitgestel met ten minste ‘n week...
Vetkoek....
Word gebak op Vrydag 26 Februarie.
Hulp met bak en aflewer sal waardeer word.
Probeer asseblief om bestellings voor Woensdag 24 Februarie te plaas ter wille van aankope.
Vroue-kuieraand
·        18:00 25 Feb 2016
·        LAKEVIEW CABANAS
·        Ons gaan `n blokkiesraaisel doen
·        Bring asseblief `n Bybel en potlood saam
·        Onthou jou R10
·        Bring gerus `n vriendin saam
  
LOGOS HOPE
The world’s largest floating bookstore, with a crew of over 400 from up to 50 nations will be visiting South Africa from March 2016.
Richard’s Bay 3 - 17 May 2016

Geniet die nuwe week
Psalm 99:5 
Prys die Here ons God.  Kom buig in aanbidding voor Hom:  Hy is heilig!


No comments:

Post a Comment