Sunday, April 17, 2016

Mei 2016 Kalender

Mei 2016 Kalender

Afkondigings Sondag 17 April 2016

Afkondigings Sondag 17 April 2016
Ø Spesiale deurkollekte vir die gemeente fonds.
Ø Kategese: Daar is kategese na die erediens.
Ø Om kinders aan te moedig ten opsigte van die bywoning van kategese het die kerkraad besluit om aan die einde van die jaar kinders op ‘n manier erkenning te gee vir gereelde en getroue bywoning.
Ø Die gemiddelde bywoning sal uitgewerk word vanaf die begin van die tweede kwartaal.
Ø Waar ouers nie in die posisie is om so gereeld deur te kom nie, kan gekyk word na die moontlikheid dat kinders saam met iemand  kom wat wel deurkom.
Bybelstudie….
Ø Maandagaand..          17:30 by Lake View.
Ø Dinsdagoggend          09H00 in die Kerksaal.  
Ø Dinsdagaand ....        18H00 te Riverview.

Verjaarsdae…
Ø Hannatjie Botha        18/04
Ø Jean de Jager           18/04
Ø Lea Drieselmann       19/04
Ø Johan Harding          19/04
Ø Bernard Koen           19/04
Ø Amorè Drieselmann  21/04
Ø Ben Nel                   22/04
Voorbidding….
Ø Ben Nel
Ø Karen Dippenaar
Ø Neels & Alida Foordt
Ø Anette Opperman
Ø Guy van Vuuren
Ø Marius Badenhorst
Ø Willem & Hermien van Vuuren
Ø Hannatjie Botha (suster)
Ø Dankie vir God se liefde, sorg en genade!
Impak Dissipelvormings Joernaal.
·        Saterdag 23 April word ‘n werkswinkel aangebied in die kerksaal rakende dissipelskap.
·        Die materiaal is van die Algemene Sinode se taakspan vir Lidmaatbemagtiging.
·        Die doel is om ons as lidmate te help om innoverende dissipels vir die Here in ons eie konteks te wees.
·        Koste: R50 per persoon. Dit maak voorsiening vir die kursusmateriaal en ietsie om te eet.
·        Antwoord asseblief voor of op die 17 de April 2016: Ons het nodig om te weet hoeveel persone kom om die kursusmateriaal voor te berei.
·        U kan met die kerkkantoor, die leraar, Ben Nel en Anette Badenhorst in hierdie verband skakel.
·        Program:
09H00  SESSIE 1:
Inleiding
10h15  SESSIE 2: Die Gees gee groei.
11H15  SESSIE 3: Die Gees gee gawes.
12H15  SESSIE 4: Die Gees gee wysheid.
13H00                    Middagete.
13H15  Sessie 5: Die Gees gee geleenthede.
Afsluiting.
Vetkoek....
Ø  Baie dankie aan almal wat gehelp het met die voorbereidings, bak en aflewering, asook vir die ondersteuning van die aksie.
U ondersteuning word waardeer.
Tuinsig….
Die Spesiale Projek gedurende die volgende 2 maande…

Ø  Ons benodig
Ø  Items kan Sondae by die Kerk ingehandig word.
Ø  Dankie aan almal wat gereeld hiermee help.


Geniet die nuwe week….
Habakuk 3:19  Die Here my God gee vir my krag.  Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  

Sunday, April 10, 2016

Afkondigings Sondag 10 April 2016

Afkondigings Sondag 10 April 2016
Ø Spesiale deurkollekte vir die gemeente fonds.
Ø Kategese: Daar is kategese na die erediens.
Ø Om kinders aan te moedig ten opsigte van die bywoning van kategese het die kerkraad besluit om aan die einde van die jaar kinders op ‘n manier erkenning te gee vir gereelde en getroue bywoning.
Ø Die gemiddelde bywoning sal uitgewerk word vanaf die begin van die tweede kwartaal.
Ø Waar ouers nie in die posisie is om so gereeld deur te kom nie, kan gekyk word na die moontlikheid dat kinders saam met iemand  kom wat wel deurkom.
Bybelstudie….
Ø Maandagaand..          17:30 by Lake View.
Ø Dinsdagoggend          09H00 in die Kerksaal.  
Ø Dinsdagaand ....        18H00 te Riverview.

Verjaarsdae…
Ø Estelle Sauer             14/04
Ø Patrick Gregory         15/04
Ø Gerrie van Rooyen     15/04
Ø Annette Opperman    16/04
Ø Mareina Rautenbach  16/04
Ø Martie Scheepers       16/04
Voorbidding….
Ø Ben Nel
Ø Karen Dippenaar
Ø Neels & Alida Foordt
Ø Anette Opperman
Ø Guy van Vuuren
Ø Marius Badenhorst
Ø Willem & Hermien van Vuuren
Ø Hannatjie Botha (suster)
Ø Ringsbroederskring te Mandini
Ø Dankie vir God se liefde, sorg en genade!
Ringsbroederkring
·        Die leraars van die Ring vergader môre te Mandini.
·        Die vergadering begin om 09H00.
·        Die leraar sal dus uitstedig wees.

Impak Dissipelvormings Joernaal.
·        Saterdag 23 April word ‘n werkswinkel aangebied in die kerksaal rakende dissipelskap.
·        Die materiaal is van die Algemene Sinode se taakspan vir Lidmaatbemagtiging.
·        Die doel is om ons as lidmate te help om innoverende dissipels vir die Here in ons eie konteks te wees.
·        Koste: R50 per persoon. Dit maak voorsiening vir die kursusmateriaal en ietsie om te eet.
·        Antwoord asseblief voor of op die 17 de April 2016: Ons het nodig om te weet hoeveel persone kom om die kursusmateriaal voor te berei. U kan met die kerkkantoor, die leraar, Ben Nel en Anette Badenhorst in hierdie verband skakel.
·        Program:
09H00  SESSIE 1: INLEIDING
10h15  SESSIE 2: DIE GEES   GEE GROEI
11H15  SESSIE 3: DIE GEES GEE GAWES
12H15  SESSIE 4: DIE GEES GEE WYSHEID
13H00                    Middagete...
13H15  Sessie 5: DIE GEES GEE GELEENTHEDE
Afsluiting.
Voorbidding vir projek van die Bybelgenootskap.
·        Ons vra u spesiale voorbidding vir twee opwindende Bybelverspreidingsprojekte van die Bybelgenootskap asseblief.
·        Eerstens vir die Bybelverspreidingsprojek van die Bybelgenootskap se motorfietsspan, “Word Riders”, wat vanaf 9 tot 14 April deur KZN sal toer.  Die doel van die toer is om Bybels aan graad sewes op die platteland beskikbaar te maak.  70 Skole word besoek in Empangeni, Richardsbaai, Margate, Port Shepstone en Bergville areas om 4 576 Bybels uit te deel. Die groep bereik leerders wat nie altyd toegang tot Bybelverkoopspunte of bemarkers het nie. Die groot missie naamlik “Die Bybel vir elkeen” word hiermee gedien.
·        Tweedens:  Vir die eerste keer in die geskiedenis het die Bybelgenootskap in KZN ‘n eie fietsryspan vir Bybels.  Hulle sal op 24 April met die aQuelle Durban Toer Fietswedren deelneem te Moses Mabhida Stadium om Bybels vir die Graad 7 projek los te trap.  Tot op hede is daar 18+ fietsryers.  Bid dat die Here hul geesdrif vir “Die Bybel vir elkeen” saak hoog sal laat brand.
Boekuitstalling….
Ø Geestelike boeke word weer vanoggend in die saal uitgestal
Ø U kan gerus ‘n bietjie gaan deurblaai.  Gerda en Ina sal daar beskikbaar wees indien u iets sou wou koop.
Vetkoek....
Ø Word gebak op Vrydag 15 April.
Ø Hulp met bak en aflewer sal waardeer word.
Ø Probeer asseblief om bestellings voor Woensdag 13 Maart te plaas ter wille van aankope.

Geniet die nuwe week….

Psalm 18 : 3  Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.