Afkondigings Sondag 05
Junie 2016
Ø Spesiale deurkollekte vir die Rings Administrasie Fonds (R.A.F.)
Ø Kategese: Daar is kategese na die erediens.
Ø Maandagaand.. 17:30
te Lake View in St Lucia
Die groepie begin met ‘n nuwe boekie, ook in
die ToekomsVenster-reeks, “OP PAD NA HEELHEID” deur Annes Nel
Aldus ‘n goeie tyd om in te skakel en almal is
welkom
Ø Dinsdagoggend - en
aandgroep:
18H00 te Riverview.
Ø Gerhard Swanepoel 05/06
Ø Karli Schulze 06/06
Ø Mercia Bruwer 08/06
Ø Riaan Burrell 08/06
Ø Bella Gregory 08/06
Ø Mariaan Schulze 11/06
Ø Gawie Dippenaar 12/06
Ø Johan Gerber.
Ø Martie ..Liz se
dogter.
Ø Karen Dippenaar
Ø Neels Foordt
Ø Pottie Potgieter
Ø Willie Roets
Ø Faan Kriek
Ø
Dankie
vir God se seën gemeentelik en in eie
lewe.
Ø
Biddag
vir Ekologie...
Ø
Baie dankie aan almal wat gehelp het met die
voorbereidings, bak en aflewering, asook vir die ondersteuning van die
aksie. U hulp en ondersteuning word
waardeer.
·
Herkies as ouderling:
Ben Nel//Alet Dekker
·
Verkies as ouderling: Sias
Botha// Hennie Niemann
·
Herkies as diaken: Patrick
Gregory, Marie Coietzee en Gerda
Pieters.
•
Willie
Myburgh neem waar as koster....
•
U
kan met hom skakel indien daar reëlings te tref is rakende die terrein of
geboue.
•
Willie
se nommer: 035-5500716 of 083
320 9472
Die Afgevaardigdes vanuit die Ring
besoek ons op die 19de Junie om 11H30. U is welkom om by die onmoeting te kom
insit en self deel te neem.
Hluhluwe Gemeente hou basaar....
Ø
Saterdag
25 Junie 2016 by Zulu Croc op die Sodwana Pad vanaf 07:00 – 15:00
Ø
Ontbyt,
Teetuin, Pannekoek, Naaldwerk, Spitbraai & Biertuin
Ø
Aktiwiteite
soos Rally Skattejag, Pretstap, Fietsry en Kleiduifskiet word aangebied.
(Inskrywingsgelde wissel van R20 tot R100)
Ø
Opwindende
pryse soos 3 nagte by Casa Madeira in Mosambiek en 2 nagte vir 4 mense by
Sodwana Bay Lodge en aanloklike kontant pryse kan in ‘n gelukkige trekking en
met die aktiwiteite gewen word.
Ø
Vrydag-aand
word ‘n ete by Amorello aangebied met gasspreker Pat Symcox. (Lam Breyani &
Slaai) R100 per person
Ø
Vir
meer besonderhede kontak Hluhluwe kerkkantoor Tel 035 562 0054.
Romeine 12:11-12
Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die
Here. Verbly julle in die hoop; staan
vas in die verdrukking; volhard in gebed.