- Spesiale kollekte is vir die noodfonds.
- Koffie en tee kan na die tyd in die Anneks geniet word.
- Bybelstudies:
- Dinsdagoggend om 09h00 (Anneks)
- Dinsdagmiddag om 17H30 (Frik en Rina)
- Nagmaaldiens: Vrydag oggend (2 April 2010) om 09h00 Mtubatuba
- Karnaval: Saterdag oggend (3 April 2010) St. Lucia
- Erediens: Sondag oggend (4 April 2010) Mtubatuba
No comments:
Post a Comment