Sunday, May 30, 2010

Afkondiginge Sondag 30 Mei 2010


Algemeen . . .



1)  Kerkraad: Die kerkraadsvergadering vind na kategese plaas.


2)  Spesiale Kollekte by deure: Is vir die plaaslike noodfonds.


3)  Dankie aan...

          Breedt's ...dat Pinksterdienste in die konferensiekamer van die hotel gehou kon word.


4)  Dankie aan...

  • Jannie en Gerda Pieters, Marius en Liz Vermaak en hul assistente wat die tuin 'n "extreme makeover" gegee het.
  • Dankie aan Sias en Hannatjie vir die Geelhoutboom.
  • Marius vir die Platkroon en verskeie ander plante...sowel as 'n nuwe besproeiingstelsel.

No comments:

Post a Comment