Pinkster (afgelei van die Griekse, pentekostēe [hēemera], "die vyftigste dag") is 'n Christelike fees ter herinnering aan 'n belofte wat Jesus van Nasaret vir sy volgelinge gemaak het. Volgens die Christelike Pinkster-teologie sou hy vyftig dae ná sy beweerde opstanding 'n helper, die Heilige Gees, stuur om sy aanhangers, wat in Jerusalem vergader het om die Joodse Wekefees te vier (Handelinge 2:1-41), met nuwe krag te beklee. Pinkster word sedert die 3de eeu as 'n Christelike fees gevier (die eerste historiese verwysing na die fees dateer selfs terug na die jaar 130) en is gegrond op die Joodse tradisie van die Wekefees of Sjavoeot, wat vyftig dae ná die Pasgafees (Hebreeus: Pessag) gevier is. In ooreenstemming hiermee val die Christelike Pinksterfees op die vyftigste dag ná Pase.
Gedurende die eerste Pinkster het die Heilige Gees oor Jesus se dissipels neergedaal. Die Heilige Gees het die vorm aangeneem van tonge van vuur, en 'n druisende wind, wat die huis gevul het waar hulle gesit het. Die dissipels het vervul geraak met die Heilige Gees en hulle het begin om in vreemde tale te praat wat hulle self nie geken of verstaan het nie. Sommige besoekers aan Jerusalem vanaf ander dele in die Romeinse Ryk het die tale verstaan, maar sommiges het dit nie verstaan nie, en het gedink die dissipels was dronk of beset deur bose geeste.Volgens die Boek van Handelinge, was die Pinkster ondervinding waargeneem deur 'n groot groep mense, en dit het verwarring en ekstase meegebring.
[Die Heilige Gees word oor die dissipels van Jesus van Nasaret uitgestort (Ingeborg-psalter, omstreeks 1200)]
- Toe die mense die geluid hoor, het 'n groot skare saamgedrom. En omdat elkeen gehoor het hoe daar in sy eie taal gepraat word, het hulle nie geweet hoe hulle dit het nie. Verras en verbaas sê hulle toe: "Die mense wat daar praat, is tog almal Galileërs. Hoe hoor elkeen van ons dan sy eie moedertaal? Perse, Mediërs en Elamiete, sowel as die inwoners van Mesopotamië, Judea en Kappadosië, Pontus en die provinsie Asië, Frigië en Pamfilië, Egipte en die dele van Libië om Sirene, mense uit Rome, Jode sowel as heidene wat die Joodse geloof aangeneem het, Kretensers en Arabiere – ons hoor hulle in ons eie tale praat oor die groot dinge wat God gedoen het." Hulle was almal verbaas en uit die veld geslaan. Party het vir mekaar gevra: "Wat kan dit tog beteken?" Maar party het gespot en gesê: "Hulle is dronk." Handelinge 2:6-13
- Toe het Petrus met die groep mense gepraat, en verduidelik dat die vreemde verskynsels deur die profeet Joel voorspel was, en dat dit die profesie van David bevestig het. Petrus het die luisteraars vermaan om na Christus te keer. Toe hy gevra word wat 'n mens moet doen, antwoord hy: "Belei, en word gedoop, elkeen van julle in die naam van Jesus Christus, vir die vergewing van julle sondes, en julle sal die geskenk van die Heilige Gees ontvang." Omtrent drie duidend het gehoor gegee aan Petrus se versoek en was gedoop.
- Toe staan Petrus saam met die elf ander apostels op en onder leiding van die Heilige Gees spreek hy die mense toe: "Jode en julle almal wat in Jerusalem woon, ek moet vir julle verduidelik wat gebeur het. Luister na wat ek gaan sê: Hierdie mense is nie dronk soos julle dink nie, want dit is nog maar nege-uur in die môre. Nee, hier gebeur wat God deur die profeet Joël gesê het: Só sal dit in die laaste dae wees, sê God: Ek sal my Gees uitstort op alle mense: julle seuns en julle dogters sal as profete optree; julle jongmense sal gesigte sien; julle oumense sal drome droom. Ja, op my dienaars en my dienaresse sal Ek in daardie dae my Gees uitstort, en hulle sal as profete optree. Ek sal tekens bo in die lug en wonders onder op die aarde gee: bloed en vuur en rookwolke. Die son sal pikdonker word en die maan bloedrooi voordat die groot en glorieryke dag van die Here kom. So sal dit dan wees: elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. Handelinge 2:14-21
- Die eerste Pinksterfees word in die Christelike tradisie as die stigtingsdatum van die oorspronklike Ekklesia (Kerk) beskou.
The Cenacle on Mount Zion, claimed to be the location of the Last Super and Pentecost. Bargil Pixner claims the original Church of the Apostles is located under the current structure.
Traditional interpretation holds that the Descent of the Holy Spirit took place in the Upper Room, or Cenacle, first mentioned in Luke 22:12 & 13 ( "And he shall shew you a large upper room furnished: there make ready. And they went, and found as he had said unto them: and they made ready the passover.") ; the location of the Last Supper. The next mention of an Upper Room is in Acts, the continuation of the Luke narrative, authored by the same biblical writer. Here the disciples and women wait and pray for the "baptism of the Holy Ghost" (See Acts 1:4&5) promised by Jesus:"And when they were come in, they went up into an upper room, where abode both Peter, and James, and John, and Andrew, Philip, and Thomas, Bartholomew, and Matthew, James the son of Alphaeus, and Simon Zelotes, and Judas the brother of James. These all continued with one accord in prayer and supplication, with the women, and Mary the mother of Jesus, and with his brethren." It is assumed then that in Acts 2, "And when the day of Pentecost was fully come, they were all with one accord in one place", "they" refers to the aforementioned disciples and women; the "place" referring to the same Upper Room where these persons had "continued with one accord in prayer and supplication" (Acts 1:14).
Other scholarship suggests the events of the first Pentecost recorded in the New Testament Book of Acts took place at the Temple Court located south and south-west of the Temple Mount, an area excavated by Israeli archaeologist Benjamin Mazar shortly after the Israeli conquest of East Jerusalem in 1967. In the Jerusalem Christian Review, Dan Mazar wrote about the archaeological discoveries made at this location by his grandfather, Prof. Mazar, which included the first century stairs of ascent, where Jesus and his disciples preached, as well as the "mikvaot" (or baptismals) used by the "three thousand" who were baptized on the day of Pentecost, according to the Book of Acts.
No comments:
Post a Comment