2013
Rom 12:4-6 "Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het."
Monday, December 31, 2012
Kerkraadslede 2013
KERKRAADSLEDE 2013
WYK
|
OUDERLING
|
SEL.NO
|
TEL.NO
|
Monzi/Dukuduku en Mfolozi
| |||
Mtuba Noord
|
Jos Badenhorst
|
082 845 4806
|
035 550 0065 (w)
|
Nuwe Mt Oos
|
Org Coetzee
|
082 806 3946
| |
Riverview
|
Ben Nel
|
082 872 9829
|
035 550 2931
|
Sentraal
| |||
Suidwyk
|
Alet Dekker
|
081 270 2075
|
035 550 1184
|
St. Lucia 1
|
Lourens de Lange
|
072 735 0138
|
035 590 1717
|
St. Lucia 2
| |||
St. Lucia 3
|
Marie Stubbe
|
083 266 1699
|
035 590 1350 (w)
|
St. Lucia 4
|
Rosa Kriek
|
084 581 3383
|
035 590 1030
|
Leraar
|
Frank Jv Rensburg
|
083 467 7004
|
035 550 1045
|
WYK
|
DIAKEN
|
SEL. NO.
|
TEL. NO.
|
Monzi/Dukuduku en Mfolozi
|
Patric Gregory
|
083 285 0267
| |
Mtuba Noord
| |||
Nuwe Mt Oos
|
Marie Coetzee
|
083 631 2556
| |
Riverview
|
(Kollektant: Thea Myburgh 035 550 0716
| ||
Sentraal
|
Rassie Huysamer
|
082 303 3474
| |
Suidwyk
| |||
St. Lucia 1
|
Carmen Badenhorst
|
082 319 3434
| |
St. Lucia 2
|
Martie Nieman
|
071 173 1757
| |
St. Lucia 3
|
(Kollektant: Boet Badenhorst 083 659 5141
| ||
St. Lucia 4
|
Elphia de Lange
|
079 732 7883
|
035 590 1717
|
Hulpdiaken (Vroue-aangeleenthede)
|
Anette Badenhorst
|
083 647 9798
|
035 590 1160
|
Leraar
|
Frank Jv Rensburg
|
083 467 7004
|
035 550 1045
|
VERVERSINGS:
Elke einde van die maand is daar ‘n verversingsbeurt vir spesifieke wyke.
Wednesday, December 5, 2012
Eredienste gedurende Desember 2012
Eredienste gedurende Desember 2012
Sondag
09 Desember 2012
·
Oggenddiens
te Mtubatuba in die NG Kerk om 09H00
·
Aanddiens te St. Lucia in die konferensiekamer vd Elephant Lake
Hotel om 18H00
Sondag
16 Desember 2012
·
Oggenddiens
te Mtubatuba in die NG Kerk om 09H00
·
Aanddiens te St. Lucia in die konferensiekamer vd Elephant Lake Hotel om 18H00
Sondag
23 Desember 2012
·
Oggenddiens
te Mtubatuba in die NG Kerkgebou
om 09H00
·
Aanddiens te St. Lucia in die konferensiekamer vd Elephant Lake
Hotel om 18H00
Kersdag
25 Desember 2012
·
Erediens om 08H00 in die NG Kerk Mtubatuba
·
Erediens om 10H00 in die konferensiekamer vd Elephant Lake Hotel te St
Lucia
Sondag
30 Desember 2012
·
Oggenddiens
te Mtubatuba in die NG Kerk om 09H00
Maandag
31 Desember 2012
·
Middernagdiens 23H30 in die NG Kerk
Mtubatuba.
Sondag
06 Januarie 2013
·
Erediens om 09H00 in die NG Kerk Mtubatuba.
Luk 2:10 Toe sê die engel vir hulle:
"Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle ‘n goeie tyding van
groot blydskap wat vir die hele volk bestem is.
Luk 2:11 Vandag is
daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here!
Sunday, November 11, 2012
Afkondigings Sondag 11 Nov 2012
Afkondigings Sondag 11 November 2012
1. Spesiale kollekte by die
deure....
is vir Tuinsig Tehuis vir bejaardes.
2. Bybelstudie....
Maandag 17:30 by Xander & Susan, St Lucia.
Dinsdag 09:00 Anneks, Mtuba.
3. Voorbidding....
•
Liz Steenkamp
•
Barend Koen
•
Hennie Nieman
•
Deon van der Merwe
•
Thea Myburgh
•
Monja( Alet Dekker se
dogter)
•
Martha (Anette se
suster)
•
Theunissen Rabe
•
Nigel ( Annette &
Johan Gerber se nefie)
•
Marié Stubbe se suster
•
Mariena Rautenbach se vriende..
•
Die matrieks besig met
eksamen.
•
Dankie vir God se seën
oor ons almal.
•
Ringsbroederkring
Maandag in Hluhluwe.
4. Verjaarsdae....
•
Bertus Britz 11 / 11
•
Simonè Nel 12 / 11
•
Ria van der Linde 12 / 11
•
Rudi
Dorfling 13 / 11
•
Petro
du Toit 14 / 11
•
Leona
Minnie 15 /
11
•
Stienie
Potgieter 15 / 11
5. Baie dankie....
·
Aan almal wat gehelp het met
die voorbereidings en aanbieding van die afgelope Vroue-kuieraand.
·
Aan die dames wat die
koesisters gebak het. Hul inset word waardeer.
6. Tiendemaand....
Dankie aan almal wat koeverte ingehandig het of inbetalings gemaak het. Die
bedrag wat tot op datum ontvang is, is ______________
Ons loof en dank die Here vir sy sorg en genade oor die gemeente.
7. Kerkraad:
Die
Kerkraadsvergadering vind plaas op Sondag 18 November 2012. U voorbidding word ook met die
oog op hierdie vergadering versoek.
8. Bybelstap: ’n Bybelstap word beplan vir die 01 ste
Desember
2012. U kan skakel met Jos Badenhorst as u
dalk
op die dag kan help dat alles vlot verloop.
9. Kerssangdiens: Die Kerssangdiens vind plaas op Sondag 02 Desember om 18H00. Dit sou goed wees
om
nou reeds daarop te fokus. Indien u ’n sanggroep
wil vorm met dieoog daarop is dit nou die tyd.
Daar sal
ook
weer voorlesers benodig word.
10.
Vennootskapsvergadering:
Woensdag 21 November om 09H00 in die Anneks.
11. Geniet die nuwe week....
Psalm 68:20 - 21 Geloof sy die Here! Dag na dag dra Hy ons! God is ons hulp! God is vir ons die God wat ons red, die Here
ons God deur wie ons bewaar word in doodsgevaar.
Sunday, November 4, 2012
Afkondigings Sondag 4 November 2012
Afkondigings Sondag 4 November 2012
1. Spesiale kollekte by die
deure....
is vir die Zimbabwe Gemeentes.
2. Bybelstudie....
Maandag 17:30 by Xander & Susan, St Lucia.
Dinsdag 09:00 Anneks, Mtuba.
3. Voorbidding....
•
Liz Steenkamp
•
Barend Koen
•
Hennie Nieman
•
Deon van der Merwe (Volgende behandeling = 20 ste November)
•
Thea Myburgh
•
Monja( Alet Dekker se
dogter)
•
Martha (Anette se
suster)
•
Theunissen Rabe
•
Nigel ( Annette &
Johan Gerber se nefie)
•
Marié Stubbe se suster
•
Die matrieks besig met
eksamen.
•
Die opruiming en
herstel na die skade in sommige dele van die wêreld na die storms die afgelope
week.
•
Dankie vir God se seën
oor ons almal.
4. Verjaarsdae....
•
Annemie Janse van Rensburg 08 / 11
•
Bertus Britz 11
/ 11
5. Koeksisters....
Daar word beplan om Woensdag 7 November
koesisters te bak en hulp met die bak sal waardeer word. Skakel asseblief met
Ethel Badenhorst.
6. Vroue-kuieraand....
Donderdag 8 November
Waar: Anneks,
Mtubatuba NG Kerk
Tyd: 18:00
Al die dames word hartlik uitgenooi en
bring gerus 'n vriendin saam.
7. Baie dankie....
Aan almal
wat gehelp het met die voorbereidings, neem van bestellings, bak &
aflewering van die vetkoeke, in besonder Mareina wat al die reëlings vooraf
getref het.
8. Tiendemaand....
Dankie aan almal wat koeverte ingehandig het of inbetalings gemaak het. Die
bedrag wat tot op datum ontvang is, is ______________
Ons loof en dank die Here vir sy sorg en genade oor die gemeente.
9. Koningsdal
Kinderhuis:
•
Die kerspartytjie van die Kinderhuis is die 01 ste Desember 2012. Daar
word nie beplan om kersgeskenke te gee in die sin van speelgoed as sulks nie,
maar eerder benutbare items.
•
Die volgende behoeftes bestaan: Tandeborsels//tandepasta/seep/Sanitêre
doekies/dettol/skoonmaakmiddels soos Handy Andy, Sunlight seep, skottelgoed
seep/ Wax vloerpolitoer/deodorant / Dawn / Vaseline.
Bydraes gemerk vir Koningsdal kan by die kerkkantoor afgegee word, of
skakel met Ethel.
Dankie vir diegene wat reeds iets gebring het.
10. Geniet die nuwe week....
Psalm 107:1
"Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde
nie!"
Subscribe to:
Posts (Atom)