Sunday, November 11, 2012

Afkondigings Sondag 11 Nov 2012


Afkondigings Sondag 11 November 2012

1.     Spesiale kollekte by die deure....
is vir Tuinsig Tehuis vir bejaardes.

2.     Bybelstudie....
Maandag 17:30 by Xander & Susan, St Lucia.
Dinsdag 09:00 Anneks, Mtuba.

3.     Voorbidding....
        Liz Steenkamp
        Barend Koen
        Hennie Nieman
        Deon van der Merwe  
        Thea Myburgh
        Monja( Alet Dekker se dogter)
        Martha (Anette se suster)
        Theunissen Rabe
        Nigel ( Annette & Johan Gerber se nefie)
        Marié Stubbe se suster
        Mariena Rautenbach se vriende..
        Die matrieks besig met eksamen.
        Dankie vir God se seën oor ons almal.
        Ringsbroederkring Maandag in Hluhluwe.

4.     Verjaarsdae....
        Bertus Britz                11 / 11
        Simonè Nel                12 / 11
        Ria van der Linde       12 / 11
        Rudi Dorfling              13 / 11
        Petro du Toit              14 / 11
        Leona Minnie              15 / 11
        Stienie Potgieter       15 / 11

5.     Baie dankie....
·        Aan almal wat gehelp het met die voorbereidings en aanbieding van die afgelope Vroue-kuieraand.
·        Aan die dames wat die koesisters gebak het. Hul inset word waardeer.

6.     Tiendemaand....
Dankie aan almal wat koeverte ingehandig het of inbetalings gemaak het. Die bedrag wat tot op datum ontvang is, is ______________
Ons loof en dank die Here vir sy sorg en genade oor die gemeente.

7.     Kerkraad:
 Die Kerkraadsvergadering vind plaas op Sondag 18  November 2012. U voorbidding word ook met die oog   op hierdie vergadering versoek.

8.       Bybelstap: ’n Bybelstap word beplan vir die 01 ste
         Desember 2012. U kan skakel met Jos Badenhorst as u
         dalk op die dag kan help dat alles vlot verloop.

9.       Kerssangdiens: Die Kerssangdiens vind plaas op        Sondag 02 Desember om 18H00. Dit sou goed wees
         om nou reeds daarop te fokus. Indien u ’n sanggroep
         wil vorm met dieoog daarop is dit nou die tyd. Daar sal
         ook weer voorlesers benodig word.

10.     Vennootskapsvergadering:
          Woensdag 21 November om  09H00 in die Anneks.

11.     Geniet die nuwe week....
Psalm 68:20 - 21  Geloof sy die Here!  Dag na dag dra Hy ons!  God is ons hulp!  God is vir ons die God wat ons red, die Here ons God deur wie ons bewaar word in doodsgevaar.

No comments:

Post a Comment