Afkondigings Sondag 11 November 2012
1. Spesiale kollekte by die
deure....
is vir Tuinsig Tehuis vir bejaardes.
2. Bybelstudie....
Maandag 17:30 by Xander & Susan, St Lucia.
Dinsdag 09:00 Anneks, Mtuba.
3. Voorbidding....
•
Liz Steenkamp
•
Barend Koen
•
Hennie Nieman
•
Deon van der Merwe
•
Thea Myburgh
•
Monja( Alet Dekker se
dogter)
•
Martha (Anette se
suster)
•
Theunissen Rabe
•
Nigel ( Annette &
Johan Gerber se nefie)
•
Marié Stubbe se suster
•
Mariena Rautenbach se vriende..
•
Die matrieks besig met
eksamen.
•
Dankie vir God se seën
oor ons almal.
•
Ringsbroederkring
Maandag in Hluhluwe.
4. Verjaarsdae....
•
Bertus Britz 11 / 11
•
Simonè Nel 12 / 11
•
Ria van der Linde 12 / 11
•
Rudi
Dorfling 13 / 11
•
Petro
du Toit 14 / 11
•
Leona
Minnie 15 /
11
•
Stienie
Potgieter 15 / 11
5. Baie dankie....
·
Aan almal wat gehelp het met
die voorbereidings en aanbieding van die afgelope Vroue-kuieraand.
·
Aan die dames wat die
koesisters gebak het. Hul inset word waardeer.
6. Tiendemaand....
Dankie aan almal wat koeverte ingehandig het of inbetalings gemaak het. Die
bedrag wat tot op datum ontvang is, is ______________
Ons loof en dank die Here vir sy sorg en genade oor die gemeente.
7. Kerkraad:
Die
Kerkraadsvergadering vind plaas op Sondag 18 November 2012. U voorbidding word ook met die
oog op hierdie vergadering versoek.
8. Bybelstap: ’n Bybelstap word beplan vir die 01 ste
Desember
2012. U kan skakel met Jos Badenhorst as u
dalk
op die dag kan help dat alles vlot verloop.
9. Kerssangdiens: Die Kerssangdiens vind plaas op Sondag 02 Desember om 18H00. Dit sou goed wees
om
nou reeds daarop te fokus. Indien u ’n sanggroep
wil vorm met dieoog daarop is dit nou die tyd.
Daar sal
ook
weer voorlesers benodig word.
10.
Vennootskapsvergadering:
Woensdag 21 November om 09H00 in die Anneks.
11. Geniet die nuwe week....
Psalm 68:20 - 21 Geloof sy die Here! Dag na dag dra Hy ons! God is ons hulp! God is vir ons die God wat ons red, die Here
ons God deur wie ons bewaar word in doodsgevaar.