Rom 12:4-6 "Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het."
Thursday, February 28, 2013
Thursday, February 14, 2013
Wednesday, February 13, 2013
Verrykingskursus: Bybelvaardighede
Verrykingskursus:
Die omgeevaardighedekursus word
aangebied in die gemeente,
22 ste en 23 ste Februarie 2013.
Ds. Ben van Dyk sal die aanbieding doen.
Die eerste module handel
oor Bybelvaardighede.
U word hartlik uitgenooi om aan
die kursus deel te neem.
Hierdie is ’n lekker geleentheid wat hier by ons
aangebied word.
Kom ons maak gebruik daarvan.
Belangstellendes moet asseblief
die leraar of kerkkantoor kontak.
Program:
Opleiding van lidmate: Bybelvaardighede
Opleiding van lidmate: Bybelvaardighede
Mtubatuba
Vrydag 22 Februarie 2013
17:30 - 18:00 Aankoms
en registrasie
18:00 - 19:00 Sessie 1 – God se Openbaring
19:00 - 20:00 Sessie
2 – Die verhaal van die Bybel
20:00 - 20:15 – Kort
verposing
20:15 - 21:30 Sessie
3 – Die Inspirasie van die Skrif
Saterdag 23 Februarie 2013
Ontbyt by
huis/verblyfplek
08:30 - 09:30 Sessie
4 – Die Gesag van die Skrif
09:30 - 10:30 Sessie
5 – Die Bril waarmee ons die Bybel lees
10:30 - 11:00
Verversings
11:00 - 12:00 Sessie 6
– Verstaan wat jy lees
12:00 - 13:00 Sessie 7 – Verskillende maniere waarop die Bybel al gelees
is
13:00 - 14:00
Middagete
14:00 - 15:00 Sessie 8
– Hoe moet ‘n mens die Bybel lees?
14:30 - 16:00 Sessie 9
– Die Belydenisskrifte
16:00 - 16:30 Verversings
16:30 - 17:30 Sessie 10 – Die Belydenisskrifte
Hierdie is die eerste van drie
naweke van die Omgeevaardighede kursus. Die datums van die ander twee naweke
sal deur die groep bepaal word.
Kontak gerus:
Ds Frank Janse van Rensburg
Tel: 035 - 550 1045 of Sel.no: 083 467 7004
E-Pos Adres: dominee@mtuba.co.za
Ina Janse van
Rensburg
Tel/Faks:
035 - 550 1085
E-Pos Adres:
ngkerk@mtuba.co.za
Sunday, February 10, 2013
Afkondigings Sondag 10 Februarie 2013
Afkondigings Sondag 10
Februarie 2013
Verwelkoming Dr. Andries Boshoff word hartlik verwelkom. Dr. Boshoff is reeds goed
bekend in die gemeente en besoek ons namens die Bybelgenootskap van
Suid-Afrika.
1. Spesiale kollekte by die deure....
Die gemeentefonds.
2. Bybelstudie....
•
Maandag 17:30 by
Xander & Susan, St Lucia.
Die groep is tans besig met ‘n studie van Ester.
•
Dinsdag 09:00 Anneks, Mtuba.
3. Voorbidding....
•
Piet Oosthuisen
•
Barend en Frik Koen.
•
Hennie Nieman
•
Deon van der Merwe
•
Karen Stander
•
Myrtle van Blerk
•
Pollie Snyman
•
Cenessa Stork
•
Ds Frank…. ondersoeke
4. Verjaarsdae....
Hanna Meintjies 11 /
02
Alfred Meyer 12 / 02
Astrid Meyer 12 / 02
Maryna Fourie 16 / 02
5. Kerkraad: Uitgestel na volgende Sondag as gevolg van praktiese omstandighede.
6. Ringsbroederkring:
Vergader
Dinsdagoggend om 09H00 in Mandini.
7. Verrykingskursus:
•
Die omgeevaardighedekursus word aangebied in die gemeente van die 22 ste
tot 23 ste Februarie 2013.
•
Ds. Ben van Dyk sal die aanbieding doen. Die eerste module handel oor
Bybelvaardighede.
•
U word hartlik uitgenooi om aan die kursus deel te neem. Hierdie is ’n
lekker geleentheid wat hier by ons aangebied word. Kom ons maak gebruik
daarvan.
•
Belangstellendes moet asseblief die leraar of kerkkantoor kontak.
8. Karnaval......
•
30 Maart 2013
•
Dankie aan almal wat reeds
ywerig besig is met voorbereiding.
•
Die volgende vergadering is
die 24 ste Februarie net na die kategese.
9. Vrouekuieraand….
•
Donderdagaand 21 Februarie.
•
Meer inligting sal volgende
Sondag beskikbaar wees….
10.
Verwelkoming ….. Nuwe lidmaat
Francois Minnie vanaf die Meerensee gemeente te Richardsbaai. Hiermee
word Francois hartlik terugverwelkom in die gemeente.
11. Geniet die
nuwe week....
1 Petrus 3 : 8 – 9 En eindelik, wees almal eensgesind,
medelydend, vol broederliefde en ontverming, vriendelik. Vergeld geen kwaad met kwaad of skelwoorde
met skelwoorde nie, maar seën inteendeel, omdat julle weet dat julle hiertoe
geroep is, sodat julle seën kan beërwe.
Sunday, February 3, 2013
Afkondigings Sondag 3 Februarie 2013
Afkondigings Sondag 03
Februarie 2013
1. Spesiale kollekte by die
deure....
Die Zimbabwe gemeentes.
2. Bybelstudie....
Maandag 17:30 by Xander & Susan, St Lucia.
Die groep is tans besig met ‘n studie van Ester.
Dinsdag 09:00 Anneks, Mtuba.
3. Voorbidding....
•
Piet Oosthuisen
•
Barend en Frik Koen.
•
Hennie Niemann
•
Deon van der Merwe.
•
Karen Stander - Rugoperasie (Maandag)
• Myrtle van Blerk . . . Oogoperasie (Gaan reeds Vrydag in... om die een oog te doen, en dan drie weke later die tweede oog...)
• Pollie Snyman . . . Oogoperasie is gedoen
4. Verjaarsdae....
•
Rina
Koen 03 / 02
•
Bertie Stubbe 09 /
02
5. Kerkraad: Vergader volgende Sondag.
6. Fraternal:
Leraars van die verskillende kerke in die dorp vergader Donderdagoggend
om 08H30 in die Anneks.
7. Verrykingskursus:
Die omgeevaardighedekursus word
aangebied in die gemeente van die 22 ste tot 23 ste Februarie 2013. Ds. Ben van
Dyk sal die aanbieding doen. Die eerste module handel oor Bybelvaardighede. U
word hartlik uitgenooi om aan die kursus deel te neem.
8. Karnaval...... 30 Maart 2013 - Items word gesoek vir die tombola tafel......
9. Geniet die nuwe week....
Psalm 28:6 - 7
Aan die Here kom die lof toe, want Hy het my smeekstem gehoor. Die Here is my sterkte en my beskermer, op
Hom het ek vertrou. Hy het my
gehelp. Daarom is ek bly en wil ek Hom
loof met my lied.
Subscribe to:
Posts (Atom)