Verrykingskursus:
Die omgeevaardighedekursus word
aangebied in die gemeente,
22 ste en 23 ste Februarie 2013.
Ds. Ben van Dyk sal die aanbieding doen.
Die eerste module handel
oor Bybelvaardighede.
U word hartlik uitgenooi om aan
die kursus deel te neem.
Hierdie is ’n lekker geleentheid wat hier by ons
aangebied word.
Kom ons maak gebruik daarvan.
Belangstellendes moet asseblief
die leraar of kerkkantoor kontak.
Program:
Opleiding van lidmate: Bybelvaardighede
Opleiding van lidmate: Bybelvaardighede
Mtubatuba
Vrydag 22 Februarie 2013
17:30 - 18:00 Aankoms
en registrasie
18:00 - 19:00 Sessie 1 – God se Openbaring
19:00 - 20:00 Sessie
2 – Die verhaal van die Bybel
20:00 - 20:15 – Kort
verposing
20:15 - 21:30 Sessie
3 – Die Inspirasie van die Skrif
Saterdag 23 Februarie 2013
Ontbyt by
huis/verblyfplek
08:30 - 09:30 Sessie
4 – Die Gesag van die Skrif
09:30 - 10:30 Sessie
5 – Die Bril waarmee ons die Bybel lees
10:30 - 11:00
Verversings
11:00 - 12:00 Sessie 6
– Verstaan wat jy lees
12:00 - 13:00 Sessie 7 – Verskillende maniere waarop die Bybel al gelees
is
13:00 - 14:00
Middagete
14:00 - 15:00 Sessie 8
– Hoe moet ‘n mens die Bybel lees?
14:30 - 16:00 Sessie 9
– Die Belydenisskrifte
16:00 - 16:30 Verversings
16:30 - 17:30 Sessie 10 – Die Belydenisskrifte
Hierdie is die eerste van drie
naweke van die Omgeevaardighede kursus. Die datums van die ander twee naweke
sal deur die groep bepaal word.
Kontak gerus:
Ds Frank Janse van Rensburg
Tel: 035 - 550 1045 of Sel.no: 083 467 7004
E-Pos Adres: dominee@mtuba.co.za
Ina Janse van
Rensburg
Tel/Faks:
035 - 550 1085
E-Pos Adres:
ngkerk@mtuba.co.za
No comments:
Post a Comment