Afkondigings Sondag 10
Februarie 2013
Verwelkoming Dr. Andries Boshoff word hartlik verwelkom. Dr. Boshoff is reeds goed
bekend in die gemeente en besoek ons namens die Bybelgenootskap van
Suid-Afrika.
1. Spesiale kollekte by die deure....
Die gemeentefonds.
2. Bybelstudie....
•
Maandag 17:30 by
Xander & Susan, St Lucia.
Die groep is tans besig met ‘n studie van Ester.
•
Dinsdag 09:00 Anneks, Mtuba.
3. Voorbidding....
•
Piet Oosthuisen
•
Barend en Frik Koen.
•
Hennie Nieman
•
Deon van der Merwe
•
Karen Stander
•
Myrtle van Blerk
•
Pollie Snyman
•
Cenessa Stork
•
Ds Frank…. ondersoeke
4. Verjaarsdae....
Hanna Meintjies 11 /
02
Alfred Meyer 12 / 02
Astrid Meyer 12 / 02
Maryna Fourie 16 / 02
5. Kerkraad: Uitgestel na volgende Sondag as gevolg van praktiese omstandighede.
6. Ringsbroederkring:
Vergader
Dinsdagoggend om 09H00 in Mandini.
7. Verrykingskursus:
•
Die omgeevaardighedekursus word aangebied in die gemeente van die 22 ste
tot 23 ste Februarie 2013.
•
Ds. Ben van Dyk sal die aanbieding doen. Die eerste module handel oor
Bybelvaardighede.
•
U word hartlik uitgenooi om aan die kursus deel te neem. Hierdie is ’n
lekker geleentheid wat hier by ons aangebied word. Kom ons maak gebruik
daarvan.
•
Belangstellendes moet asseblief die leraar of kerkkantoor kontak.
8. Karnaval......
•
30 Maart 2013
•
Dankie aan almal wat reeds
ywerig besig is met voorbereiding.
•
Die volgende vergadering is
die 24 ste Februarie net na die kategese.
9. Vrouekuieraand….
•
Donderdagaand 21 Februarie.
•
Meer inligting sal volgende
Sondag beskikbaar wees….
10.
Verwelkoming ….. Nuwe lidmaat
Francois Minnie vanaf die Meerensee gemeente te Richardsbaai. Hiermee
word Francois hartlik terugverwelkom in die gemeente.
11. Geniet die
nuwe week....
1 Petrus 3 : 8 – 9 En eindelik, wees almal eensgesind,
medelydend, vol broederliefde en ontverming, vriendelik. Vergeld geen kwaad met kwaad of skelwoorde
met skelwoorde nie, maar seën inteendeel, omdat julle weet dat julle hiertoe
geroep is, sodat julle seën kan beërwe.
No comments:
Post a Comment