Afkondiginge
Spesiale kollekte by die deure is vir die RAF
Hulpfonds.
Die leraar vertrek vanmiddag na PMB en dan daarvandaan verder na Drakensville vir die Natalse Predikantekonferensie
wat duur tot Donderdag.
Bybelstudies
Maandag om 17h30 by Xander en Susan.
Dinsdagoggend om 09H00 in die Anneks.
Voorbidding
Heidi Dorfling (rug)
Karen Stander (rug)
Deon van der Merwe.
Hennie Niemann
Barend Koen
Piet Oosthuisen.
Myrtle van Blerk (oë)
Pollie Snyman.
Martie (Liz Steenkamp se dogter)
Kobus Swanepoel (Operasie 25 Maart)
Hermien Janse van Vuuren.
Michael Zikhali ( Plaaswerk…)
Predikantekonferensie..
Verkose kerkaadslede..
Karnaval…… 2013!!
Dankie aan almal wat reeds betrokke is.
Dankie aan almal wat op die dag gaan help.
Dankie aan elkeen wat vooraf help al is hul weens
omstandighede of ander redes nie die 30 ste hier nie.
Dankie vir al die skenkings reeds gemaak, asook dit
wat beloof is, .. dit word waardeer….
Karnaval….
Snuffeltafel….
Items hiervoor kan na Elphia de Lange se huis geneem word te St. Lucia,
of hier plaaslik na die Kerk gebring word….
Tombolatafel… Alle items hiervoor kan aan Anette
Badenhorst voorsien word…
Wild…. Praat asseblief met Jos..
Ou bruikbare speelgoed…. wil dit by die snuffeltafel
verkoop.
Wêreldbiddag
vir vroue…
Dankie aan Ethel Badenhorst en Gerda Pieters wat die
gemeente daar verteenwoordig het.
Kursus Omgeevaardighede..
Die datums vir die volgende modules is…
Omgeevaardighede
19/20 ste Julie 2013 en …..
Verkondigingsvaardighede die 30/31 ste Augustus
2013.
Al sou u nie die eerste module kon bywoon nie, kan
die u inskakel by die tweede module.
Die koste is R 100 per persoon.
Verjaarsdae..
Teresa Else 04/03
Barend Koen 05/03
Annatjie Nel 10/03
Hermien Janse van Vuuren 10/03
Karen Stander 10/03
Geniet die nuwe week….
2Tim. 3:16 Die hele Skrif is
deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig,
dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek,
2Tim. 3:17 sodat die man wat
in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie
werk.
No comments:
Post a Comment