Sunday, March 20, 2016

Karnaval 2016



Afkondigings Sondg 20 Maart 2016

Afkondigings Sondag 20 Maart 2016
Ø Spesiale deurkollekte vir Tuinsig.
Ø Daar is geen kategese na die erediens.

Verjaarsdae…
Ø Sylvia Stapelberg    21/03
Ø Dirk Rossouw         23/03
Ø Mia Badenhorst      25/03
Ø Elke Erasmus         25/03
Ø Liz Vermaak           26/03
Ø Jean Mellett           27/03

Goeie Vrydag:
·        Nagmaalsdiens om 09H00 in die Kerkgebou.

Karnaval….
Ø Die Karnaval vind plaas op 26 Maart 2016.
Ø  ‘n Vriendelike beroep word gedoen dat elkeen wat kan bak sal help met die bak van koek/tert/beskuit vir die Karnaval.
Ø Snuffeltafel items moet so spoedig moontlik ingebring word dat dit geprys en nagegaan kan word.
Ø Persone wat graag wil help maar nog nie êrens betrokke is nie kan met Ina of met my skakel, of kom aanmeld by die Karnaval.
Ø Regmaak van saal: Vrydagmiddag vanaf 13H00.
Ø Opruim: Na 14H00 soos stalletjies klaarmaak op Saterdag.
Ø Karnaval: Stalletjies gereed om 08H30.
Ø Karnaval oop vanaf: 09H00
Ø Amptelike opening: 09H30

Fotokompetisie....
Foto’s moet vandag ASB ingehandig word...met inskrywingsvorm.

Kerkraadslede verkies....
As Ouderlinge: 
·        Derick Holman
·        Mari Stubbe
As Diakens:
·        Annatjie Nel
·        Johnny Sauer

Voorbidding….
Ø Koos van Huysteen
Ø Karen Dippenaar
Ø Neels & Alida Foordt
Ø Anette Opperman
Ø Koningsdal & Rene Brown
Ø Pottie Potgieter
Ø Guy van Vuuren
Ø Marius Badenhorst
Ø Willem & Hermien van Vuuren
Ø Hannatjie Botha (suster)
Ø Vakansiegangers op die paaie

Geniet die nuwe week….

Lukas 22:29  “Net soos my Vader ‘n koninkryk aan My bemaak het, so bemaak Ek ‘n koninkryk aan julle, sodat julle in my koninkryk aan my tafel kan eet en drink en op trone kan sit om oor die twaalf stamme van Israel te regeer.” 

Sunday, March 13, 2016

Afkondigings Sondag 13 Maart 2016

Afkondigings Sondag 13 Maart 2016
Ø Spesiale deurkollekte vir Koningsdal Kinderhuis
Ø Daar is kategese na die erediens.

Bybelstudie….
Ø Maandagaand..          17:30 by Lake View.
Ø Dinsdagoggend          09H00 in die Anneks.  
Ø Dinsdagaand ....        18H00 te Riverview.

Kategese:
·        Om kinders aan te moedig ten opsigte van die bywoning van kategese het die kerkraad besluit om aan die einde van die jaar kinders op wyse erkenning te gee vir gereelde en getroue bywoning.
·        Die gemiddelde bywoning sal uitgewerk word vanaf die begin van die tweede kwartaal.
·        Waar ouers nie in die posisie is om so gereeld deur te kom nie vanweë hul beroepslewe nie kan gekyk word na die moontlikheid dat kinders saam met iemand kan kom wat wel deurkom.

Verjaarsdae…
Ø Pollie Snyman         13/03
Ø Belindie Erasmus     15/03
Ø Hanro Koekemoer   17/03

Karnaval….
Ø Die Karnaval vind plaas op 26 Maart 2016.
Ø Die lyste is by die kerkraadslede.  Indien nie betyds met u gekontak word nie kan u vrymoedigheid neem en die kerkkantoor skakel.
Ø Droë bestanddele beloof, kan so gou moontlik na die Kerk gebring word, sodat dit waar nodig benut kan word.
Ø ‘n Vriendelike beroep word gedoen dat elkeen wat kan bak sal help met die bak van koek/tert/beskuit vir die Karnaval.
Ø Snuffeltafel items moet so spoedig moontlik ingebring word dat dit geprys en nagegaan kan word.

Fotokompetisie....
Ø Vorige skuifies

Voorbidding….
  Ø Koos van Huysteen
  Ø Karen Dippenaar
  Ø Ben Nel
  Ø Neels & Alida Foordt
  Ø Anette Opperman
  Ø Charmaine Goncalves
  Ø Es de Lange
  Ø Joey Scholtz
  Ø Koningsdal & Rene Brown
  Ø Pottie Potgieter
  Ø Philip Slabbert
  Ø Guy van Vuuren
  Ø Faan Kriek
  Ø Willie Roets
  Ø Marius Badenhorst
  Ø Hermien van Vuuren
  Ø Hannatjie Botha (suster)
  Ø Tanya Gregory
  Ø Vakansiegangers op die paaie

 Geniet die nuwe week….

Job 28:28  …“Om die Here te dien, dit is wysheid, om die kwaad te vermy, dit isinsig.” 

Sunday, March 6, 2016

Afkondigings Sondag 6 Maart 2016

Afkondigings Sondag 06 Maart 2016
Ø Spesiale deurkollekte vir die RAF (Rings Administrasie Hulp  Fonds)...
Ø Daar is kategese na die erediens.

Bybelstudie….
Ø Maandagaand..          17:30 by Lake View.
Ø Dinsdagoggend          09H00 in die Anneks.  
Ø Dinsdagaand ....        18H00 te Riverview.

Verjaarsdae…
Ø Hermien Jansen van Vuuren  10/03
Ø Annetjie Nel                         10/03
Ø Karen Stander                      10/03
Ø Gawie Dippenaar                  12/03
Ø Pollie Snyman                      13/03

Karnaval….
      Die Karnaval vind plaas op 26 Maart 2016.
      Die lyste is by die kerkraadslede. 
      Droë bestanddele beloof, kan so gou moontlik na die Kerk gebring word, sodat dit waar nodig benut kan word.
      Dankie aan elkeen wat op een of ander wyse help.
      Daar is vandag na kategese beplannings vergadering

Fotokompetisie....
·        ‘n Fotokompetisie word aangebied as deel van die Karnaval.
      Kry dus die kamera reg en neem ‘n foto of twee.
      Kyk bietjie na wat jy reeds gestoor het en soek na die een of twee wat uitstaan.
Voorwaarde: Dit moet jou eie foto wees...
Kry ‘n inskrywingsvorm en skryf in.... let op die tema..... foto’s word evalueer aan die hand van die tema.
Tema: Reality/Realiteit
Life as it is today!
Die lewe vandag!
Wenners: Sal aangekondig word tydens die verloop van die Karnaval te St. Lucia (26 Maart 2016) en deelnemers sal ook telefonies of per SMS
gekontak word.
Inskrywings
Twee inskrywings per deelnemer sal aanvaar word.
Inskrywingsfooi
       Junior (tot 16 jr) : R30 per inskrywing
        Senior(ouer as 16 jr) : R50 per inskrywing
Inskrywingssluitingsdatum 20 Maart 2016

Tee vir Seniors....
....  our special people over 60
Place:  Grantleigh Schools - Mposa
Date:  7 March 2016
Time:  18:00 for 18:30
RSVP:  Jenna 035 580 1581 ext. 251
Cost:  No charge
 

Voorbidding….
      Karen Dippenaar
      Ben Nel
      Neels & Alida Foordt
      Anette Opperman
      Charmaine Goncalves
      Es de Lange
      Joey Scholtz
      Pottie Potgieter
      Philip Slabbert
      Guy van Vuuren
      Faan Kriek
      Willie Roets
      Marius Badenhorst
      Hermien van Vuuren
      Hannatjie Botha  (suster)
      Rene Brown .. Gilbert is oorlede.

Kerkraadsvergadering….
  Ø Kerkraadsvergadering net na die kategese.

Geniet die nuwe week….

1 Tessalonisense 5 : 16 – 18  Wees altyd  bly.  Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.