Afkondigings Sondag 20
Maart 2016
Ø Spesiale deurkollekte vir Tuinsig.
Ø Daar is geen kategese na die erediens.
Verjaarsdae…
Ø Sylvia Stapelberg 21/03
Ø Dirk Rossouw 23/03
Ø Mia Badenhorst 25/03
Ø Elke Erasmus 25/03
Ø Liz Vermaak 26/03
Ø Jean Mellett 27/03
Goeie Vrydag:
·
Nagmaalsdiens om 09H00
in die Kerkgebou.
Karnaval….
Ø Die Karnaval vind plaas op 26 Maart 2016.
Ø ‘n Vriendelike beroep word gedoen
dat elkeen wat kan bak sal help met die bak van koek/tert/beskuit vir die Karnaval.
Ø Snuffeltafel items moet so spoedig moontlik ingebring word dat dit geprys
en nagegaan kan word.
Ø Persone wat graag wil help maar nog nie êrens betrokke is nie kan met Ina
of met my skakel, of kom aanmeld by die Karnaval.
Ø Regmaak van saal: Vrydagmiddag vanaf 13H00.
Ø Opruim: Na 14H00 soos stalletjies klaarmaak op Saterdag.
Ø Karnaval: Stalletjies gereed om 08H30.
Ø Karnaval oop vanaf: 09H00
Ø Amptelike opening: 09H30
Fotokompetisie....
Foto’s moet vandag ASB
ingehandig word...met inskrywingsvorm.
Kerkraadslede verkies....
As Ouderlinge:
·
Derick Holman
·
Mari Stubbe
As Diakens:
·
Annatjie Nel
·
Johnny Sauer
Voorbidding….
Ø Koos van
Huysteen
Ø Karen Dippenaar
Ø Neels & Alida Foordt
Ø Anette Opperman
Ø Koningsdal & Rene Brown
Ø Pottie Potgieter
Ø Guy van Vuuren
Ø Marius Badenhorst
Ø
Hannatjie
Botha (suster)
Ø
Vakansiegangers
op die paaie
Geniet die nuwe week….
Lukas 22:29 “Net
soos my Vader ‘n koninkryk aan My bemaak het, so bemaak Ek ‘n koninkryk aan
julle, sodat julle in my koninkryk aan my tafel kan eet en drink en op trone
kan sit om oor die twaalf stamme van Israel te regeer.”
No comments:
Post a Comment