Afkondigings Sondag 06
Maart 2016
Ø Spesiale deurkollekte vir die RAF (Rings Administrasie Hulp Fonds)...
Ø Daar is kategese na die erediens.
Ø Maandagaand.. 17:30 by Lake View.
Ø Dinsdagoggend 09H00
in die Anneks.
Ø Dinsdagaand
.... 18H00 te Riverview.
Verjaarsdae…
Ø Hermien Jansen van Vuuren 10/03
Ø Annetjie Nel 10/03
Ø Karen Stander 10/03
Ø Gawie Dippenaar 12/03
Ø Pollie Snyman 13/03
Karnaval….
•
Die Karnaval vind plaas op 26 Maart 2016.
•
Die lyste is by die kerkraadslede.
•
Droë bestanddele beloof, kan so gou moontlik na die Kerk gebring word,
sodat dit waar nodig benut kan word.
•
Dankie aan elkeen wat op een of ander wyse help.
•
Daar is vandag na kategese beplannings vergadering
Fotokompetisie....
·
‘n Fotokompetisie word aangebied as deel van die Karnaval.
•
Kry dus die kamera reg en neem ‘n foto of twee.
•
Kyk bietjie na wat jy reeds gestoor het en soek na die een of twee wat
uitstaan.
Voorwaarde: Dit moet jou eie foto wees...
Kry ‘n inskrywingsvorm en skryf in.... let op die
tema..... foto’s word evalueer aan die hand van die tema.
Tema: Reality/Realiteit
Life as it is today!
Die lewe vandag!
Life as it is today!
Die lewe vandag!
Wenners:
Sal aangekondig word tydens die verloop van die
Karnaval te St. Lucia (26 Maart 2016) en deelnemers sal ook telefonies of per
SMS
gekontak word.
Inskrywings
Twee
inskrywings per deelnemer sal aanvaar word.
Inskrywingsfooi
Junior
(tot 16 jr) : R30 per inskrywing
Senior(ouer as 16 jr) : R50 per
inskrywing
Inskrywingssluitingsdatum
20 Maart 2016
.... our special people over 60
Place:
Grantleigh Schools - Mposa
Date: 7 March 2016
Time: 18:00 for 18:30
RSVP: Jenna 035 580 1581 ext. 251
Cost: No charge
Date: 7 March 2016
Time: 18:00 for 18:30
RSVP: Jenna 035 580 1581 ext. 251
Cost: No charge
Voorbidding….
•
Karen Dippenaar
•
Ben Nel
•
Neels & Alida Foordt
•
Anette Opperman
•
Charmaine Goncalves
•
Es de Lange
•
Joey Scholtz
•
Pottie Potgieter
•
Philip Slabbert
•
Guy van Vuuren
•
Faan Kriek
•
Willie Roets
•
Marius Badenhorst
•
Hermien van Vuuren
•
Hannatjie Botha (suster)
•
Rene Brown .. Gilbert is oorlede.
Kerkraadsvergadering….
Ø
Kerkraadsvergadering
net na die kategese.
Geniet die nuwe week….
1 Tessalonisense 5 : 16 – 18 Wees altyd
bly. Bid gedurig. Wees in alle
omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.
No comments:
Post a Comment