1. Spesiale kollekte by die deure....
is vir die Zimbabwe gemeentes
2. Bybelstudie….
Maandag 17:30 by Xander & Susan, St Lucia
Dinsdag 09:00 Anneks, Mtuba..
3. Voorbidding....
Petro Du Toit en Familie
Frik & Rina Koen
Charles de Lange
Tannie Nell
4. Voorbidding....
Liz Steenkamp se broer
Liz Vermaak se ouers
Jade Stander
Celia Olivier
Die matrieks besig met eksamen.
Kerkraadsvergadering na Kategese in die Anneks
5. Verjaarsdae....
Annemie Janse van Rensburg 08/11
Bertus Britz 11/11
Ria van de Linde 12/11
Simoné Nel 12/11
Rudi Dorfling 13/11
6. Vetkoek....
Daar word beplan om Vrydag 11 November weer te bak. Bestellings moet asseblief voor Woensdag-aand geplaas word. Hulp met die bak en aflewering sal waardeer word.
7. Vroue-kuier aand....
In St Lucia Donderdag 10 November.... u word hartlik daartoe uitgenooi.
8. 10de Maand.....
Dankie vir elkeen se bydrae tot die 10de maand insameling.
Ons dank die Here vir sy genade aan ons almal geskenk.
10. Verblyf Aflosleraar...
Ds. Marthinus en Anita van Rooyen sal deur Desember waarneem.
Indien daar iemand is wat met verlof weg is, en iemand in hul huis wil laat bly kan dit baie help as die aflosleraar daar kan bly. Die tydperk is: Sondag 10 Desember 2011 tot 09 Januarie 2012.
11. Interkerklike Kerssangdiens:
- Die geleentheid word belan vir die 2 de Desember om 18H00 by die Metodiste Kerk.
- Dit sal gehou word om 18H00. Almal word daartoe uitgenooi.
- U word versoek om solank ’n nota daarvan te maak.
12. Musiek en sang op die kerklike terrein:
- Die geleentheid word beplan vir die 26 ste November.
- U word gevra om dit ook solank aan te teken.
- Die gedagte is dat ’n mens jou piekniekmandjie bring en net lekker kom ontspan.
11. Geniet die week....
No comments:
Post a Comment