- Likaorie (Hand 14:6)
- Halfbroers (Gen 35:22 – 24)
- Urija die Hettiet (2 Sam 11:3)
- Seraf (Jes 6:2 en verder)
- Kain, Abel en Set (Gen 4)
- Arabië (Gal 4:25)
- Timoteus en Erastus (Hand 19:22)
- Samariaberg (1 Kon 16:24)
- Prediker
- 135 Meter (Gen 6:15)
- Kedronspruit (Joh 18:1)
- 'n Hongersnood (Hand 11:28-30)
- Rut
- Asaf (Neh 2:8)
- 'n Lig (Hand 16:29)
- Dat daar net een God is (Jak 2:19)
- Die Nomadepad (Rigters 8:11)
- Ongehoorsaamheid (Spreuke 13:6
- Agmeta (Esra 6:2)
- Lidia (Hand 16:14)
Rom 12:4-6 "Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het."
Sunday, July 18, 2010
ANTWOORDE - BYBELVASVRAE: Nuusbrief - Junie 2010 (Volume 19)
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment