- Die seniors ontmoet Woensdag so vanaf 10H00 se kant by LaRochelle. As jy senior is is jy uitgenooi!
- Wat neem jy saam? Alle breekgoed wat nodig is om te eet en waaruit gedrink kan word……Die te drinke moet ook saamgeneem word. Die “te ete” word voorsien.
Rom 12:4-6 "Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het."
Sunday, July 25, 2010
Byeenkoms - Afkondiginge Sondag 25 Julie 2010
Byeenkoms Seniors 28 Julie 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment