Waar was Listra en Derbe geleë?
Wat was die bloedverwantskap tussen Levi en Josef?
Wie was Batseba se man?
Engel van die hoogste rang?
Wie was Adam en Eva se kinders?
Waar is Sinaiberg geleë?
Vir wie het Paulus vooruitgestuur Masedonië toe terwyl hy in Asië agtergebly het?
Watter berg het Omri van Semer gekoop?
Bybelboek na Spreuke?
Wat was die lengte van Noag se ark?
Oor watter spruit het Jesus met sy dissipels gegaan nadat Hy vir hulle gebid het?
Tydens watter natuurramp het die eerste gelowiges in Antiogië tot 'n hulpfonds bygedra?
Noem die eerste Bybelboek wat na 'n vrou vernoem is.
Wie was die opsigter van die staatsbos?
Waarvoor het die tronkbewaarder in Filippi gevra voor hy by die oop tronkdeur waarin Paulus en Silas was, ingegaan het?
Wat glo die bose geeste ook volgens Jakobus?
Watter pad het Gideon Ooste toe (na Nobag en Jogboha) gevat?
Wat laat die sondaar, volgens Spreuke 13, ten gronde gaan?
Wat was die hoofstad van Medië?
Wie was die vrou wat in Filippi gedoop is?
Rom 12:4-6 "Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het."
Sunday, July 18, 2010
BYBELVASVRAE: Nuusbrief - Junie 2010 (Volume 19)
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment