Sunday, July 18, 2010

MIGHTY MEN 2010: Nuusbrief - Junie 2010 (Volume 19)


Die naweek van 16-18 April het 'n klompie manne van Mtubatuba Gemeente na die sewende en laaste "Mighty Men" beenkoms op Shalom naby Greytown gegaan.
Die tema vanjaar was "Watchmen of the House" uit Esegiël 3:17. Hier stel die Here vir Esegiël aan as wag oor Israel om te luister na wat God wil sê en die volk namens Hom te waarsku. Die redding van ons gesin, volk, land en wêreld hang tot 'n groot mate af van die werk van ons as brandwagte. Die brandwag moet waarsku teen goddeloosheid en oproep tot regverdigheid...

Die naweek was voorwaar 'n "God-naweek", met die fokus op Hom en 'n belewenis om saam met nagenoeg 400 000 ander mans van regoor die wêreld, God te kon loof, prys en aanbid.

Xander

No comments:

Post a Comment