Naude Teich het bekend gemaak dat hul ‘n vlooimark te St. Lucia gaan hou op die 7 de Augustus by die Total Vulstasie. Dit sal om 08H00 begin. Stalletjies sal verhuur word en die huur sal vir die Kerk beskikbaar gestel word. Mense sou stalletjies kon neem en die inkomste van die stalletjie ook vir die Kerk kon skenk, of ’n persentasie daarvan ens. Diegene wat belangstel om ’n stalletjie te neem moet dan asseblief met hom skakel.
No comments:
Post a Comment